Kyk die voorskou van 1995 Wêreldbeker-fliek - Ivictus

SARIE - Oktober 2009

Wie kan die gloriedag in 1995 vergeet toe François Pienaar die Wêreldbeker bo sy kop lig ná die Bokke se oorwinning oor die All Blacks? Dit word alles herleef in ’n nuwe Hollywood-fliek met Matt Damon as François

Die Madiba-magic bly voortleef in Invictus, 'n Hollywood-film oor een van die trotsste dae in ons Geskiedenis.

Verwante artikels

Kommentaar

  • Kan nie wag nie!

    12de Nov. 2009, 12:59

Web Development by FormFunction