Janie du Plessis en kie. op Harleys vir borskanker
Die Revlon Journey of Hope, 'n borskanker-bewusmakingsveldtog skop weer in Oktober 2010 af.
15 SA vroue, onder andere Janie du Plessis, wat borskanker oorwin het, gaan op Harley Davidson-motorfietse brul vir 'n goeie doel.
Vanaf 9 tot 16 Oktober 2010 gaan die vroue die langpad teen borskanker aanpak, en verskeie gemeenskappe besoek.
Ontmoet al die vroue en lees hul stories by www.journeyofhope.co.za
"Borskankermaand is die maand waarin ek my kanker-ervaring herdenk en dit is die tyd wanneer ek nogal nadink oor oorlewing en dankbaar is vir só baie. Die Journey of Hope is my dankie-sê..." sê Janie.
Verwante artikels
-
"Daar's 'n knop in my bors. Wat nou?!" - Sarie.com-blogger vertel
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 51
Sarie.com-gebruiker, Minette Stone, blog oor haar borskanker. "Dit wys ons net weer, kanker is nie jou speelmaatjie nie, jy moet vir geen oomblik dink jy het dit oorwin nie."
-
"Ek en my man het borskanker" - Egpaar vertel eksklusief
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 3
-
Borskanker is voorkombaar
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 1
-
Eksklusief: Janie du Plessis blog vir ons
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 3
Janie du Plessis, voorbladgesig van jou November 2010-SARIE, blog voortaan vir sarie.com.
-
Elise Fernandez: Halle Berry se lyf-dubbelganger in haar nuutste fliek
SARIE - Oktober 2010
Elise Fernandez (37), 'n enkelma van Kaapstad, is 'n lyf-dubbelganger vir die Oscar-wenner Halle Berry in die rolprent Dark Tide, wat pas in en om Kaapstad verfilm is.
-
Elizabeth Hurley oor borskanker
SARIE - Oktober 2010
-
Janie blog: "Dís hoekom ek die boek geskryf het!"
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 25
Op die vliegtuig terug van Europa het een van die lugwaardinne met ‘n Engelse koerant na my toe gekom en gevra of ek dit graag wil lees want ek’s op die voorblad!?
-
Janie du Plessis blog: "Die vakansie is verby – ek't ‘n vakansie nodig!"
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
‘n Paar dae gelede het ‘n vriendin vir my gevra hoe dit gaan, wat my nuwejaarsvoorneme is en wat my mikpunte vir 2011 is. Ek weet nie! Ek het nog nie eers kans gehad om daaraan te dink nie!
-
Janie Du Plessis blog: Goeie maniere in die Karoo
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 2
Toe ons kinders was het ons een oggend op pad kus toe, vanaf Johannesburg, gestop by Theunie Steyn (eks president) se plaashuis in Bloemfontein. Ons was honger want ons het nog nie daardie oggend geëet nie.
-
Janie du Plessis brul op 'n Harley vir borskanker
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 2
-
Janie du Plessis se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Desember 2007
Janie du Plessis, suksesvolle sakevrou en motiveringspreker, kyk na binne.
-
Martina Navratilova oor haar stryd teen borskanker en hoe sy nou lewe
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 1
Wimbledon-legende Martina Navratilova (53) sê sy kyk nou vorentoe ná sy haar stryd teen borskanker vanjaar gewen het.
-
Michael Douglas se stryd teen kanker - FOTO's
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 3
Michael Douglas het braaf geveg teen die kanker in sy keel.
-
Vroue hardloop in stilettos en stel nuwe rekord op - VIDEO
SARIE September 2010 | Kommentaar: 1
Vier Australiese vroue het die rekord opgestel vir die vinnigste aflos in hoëhakskoene oor 80 m ter wêreld.
-
‘n Ma van twee tieners vertel...
Dis vir my en my man, Johan, uiters belangrik om ons seuns met die regte waardes groot te maak, sê Christine Ferreira, redakteur van die geestelike tydskrif Lééf – met hart en siel.



















Kommentaar