Jennifer Aniston se eie parfuum - kyk die video van die bekendstelling in Harrods
Hollywood-liefling Jennifer Aniston sal ná 'n skeppingsproses van 20 maande haar eie parfuum, Lolavie, in April 2010 by Harrods in Londen bekendstel.
Sy som die geur op as 'sexy en skoon' en wou graag 'n natuurlike geur hê. Die advertensie vir die parfuum wys 'n smeulende (en baie natuurlike) Aniston, toegedraai in 'n kombers, op die rotse langs die see.
Maar waar kom die naam vandaan? Volgens OK! verwys lolavie na “Whatever Lola wants, Lola gets", lirieke uit Jennifer se gunsteling-liedjie. Dit sluit aan by haar lewensbenadering dat 'n vrou álles kan hê.
Dis nog onbekend wanneer die parfuum in die res van die wêreld bekend gestel sal word.
Verwante artikels
-
'n Geur vir elke vrou
SARIE Augustus 2010
Daar is nie net een geur wat ’n vrou se gevoelens kan vasvang nie, glo La Prairie.
-
Dave Pepler blog: Die blondine in die kryt-wit Austin Healey
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 2
Nee, hulle vra om ’n vrou wat ’n soliede sin van self het, en wat haar nie steur aan wat die mode voorskryf nie.
-
Die reuk van swart rose...
SARIE Augustus 2010
‘Parfuum praat met jou hart...en hopelik met iemand anders'- Elizabeth Taylor, Hollywood-ster.
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Heidi Klum se skitter-parfuum
SARIE - Januarie 2011
Heidi Klum is bekend op meer as een gebied op die mode-front ... Nie net is sy die aanbieder van The Project Runway nie, maar sy is ook een van die wêreld se bekendste modelle en mode-ontwerpers.
-
Jou lekkerste parfuums vir die seisoen
SARIE - Augustus 2009
Kies `n parfuum wat die seisoen vir jou lekkerder gaan laat ruik.
-
Julia Roberts die nuwe gesig van Lancôme
SARIE Januarie 2010
Die skoonheidsreus Lancôme het pas aangekondig dat aktrise Julia Roberts hul nuwe internasionale ambassadeur vir 2010 is. Want as dit kom by mooi, wat meer wil jy hê as die oorspronklike Pretty Woman.
-
Julle gunsteling parfuums
SARIE Augustus 2010
-
Kry vir jou man Bruce Willis se parfuum, dis glo die manlikste geur nóg
SARIE Julie 2010
Met al daai aksieflieks op sy kerfstok is dit moeilik om te glo dat Bruce Willis sy eie parfuum het nie.
-
Naomi Watts - die gesig van 'n opwindende somergeur
SARIE - September 2009
Aktrise Naomi Watts speel die engel vir Angel Sunessence (R780 vir 50ml EDT) - die somer weergawe van hierdie gewilde vanielje-parfuum.
-
Scarlett - almal se liefling
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 1
Scarlett Johansson is een van Hollywood se gewildste aktrises, maar sy's ook die eerste keuse van talle top-handelsmerke
-
Scarlett - die nuwe gesig van MANGO
















Kommentaar