Jou gunsteling-liedjie gesoek vir internasionale musiekproduksie
Foto’s: verskaf Galery
Jurie Els is besig om ’n teaterstuk op die planke te bring genaamd SA GOUD.
Hierdie produksie gaan in Nieu-Zeeland en Australië te sien wees, maar dit sal moontlik ook in Suid-Afrika ’n draai maak.
Hy is tans besig om materiaal saam te stel en het jou hulp nodig daarvoor. Stuur jou gunsteling- Afrikaanse liedjie vir ons, en ons sal dit vir Jurie deurgee.
Dit kan enige SA treffer wees, van Karen Zoid en Koos Kombuis tot Valiant Swart, Kurt Darren, Arno Jordaan... Enigiets!
Verwante artikels
-
60 sekondes met Jurie van Zyl, nou in Binnelanders
-
Jurie Els: "Dit moet my kinders eendag weet."
SARIE September 2010
Al wat hy nog altyd wou doen, is musiek maak. Toe gooi aantygings van seksuele molestering Jurie Els se bestaan omver. Nou vertel hy in sy boek ook vandie ligkolle in sy lewe
-
Uittreksel uit Jurie Els se outobiografie
SARIE September 2010
'Dit moet my kinders eendag weet'
















Kommentaar
Mari het gesê:
Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie
10de Jan. 2011, 09:14Karin het gesê:
Net 1? Ag daar is so baie - Kinders van die wind - Laurika Rauch of haar Nostalgie, Mannetjies Roux Sprokie vir 'n Stadskind - Koos du Plessis of Luarika se weergawe. Bobby van Jaarsveld - Net vir Jou Carike Keuzenkamp - Daar's 'n land Annelie van Rooyen - Ek lewe, en neem my op Vlerke Steve se Agter elke Man of Pampoen Ietie van Ge Korsten - Lied van die Lewe! Juanita du Plessis - Vlieg Hoog, Tussen Woorde Nianell - Wense
3de Jan. 2011, 12:03