Kan-jy-glo-Hollywood-oormaaksessies

Deur Liesl du Toit, SARIE Maart 2012

Dié jaar se Oscar-benoemingslys is vol rolle waarvoor die akteurs 'n totale oormaaksessie moet deurgaan.Dié 3 staan veral uit. Raai wie skuil agter dié grimering?

In een van Hollywood se top-oormaaksessies is Michelle Williams se voorkoms dramaties verander vir haar rol as Marilyn Monroe in die fliek My Week with Marilyn.

Maar sy’s nie die enigste een wat ’n gedaanteverwisseling ondergaan het nie!

RAAI WIE'S DIÉ!
Vul jou antwoord teenoor die regte nommer hieronder in die kommentaarboks.

AKTEUR NO 1?

 'Albert Nobbs'

AKTEUR NO 2?

'J. Edgar Hoover'

AKTEUR NO 3?

Margaret Thatcher

KYK DIE OSCARS!

Kyk die 84ste Oscar-
toekennings op M-Net en 
M-Net HD op 
27 Februarie 
om 8:30 nm.

Verwante artikels

Galery

  • Michelle Williams as Marilyn Monroe
  • 'Albert Nobbs'
  • 'J. Edgar Hoover'
  • Margaret Thatcher

Kommentaar

  • 1, Glen Close 2. Phillip Seymor Hoffman 3. Meryl Streep

    7de Mar. 2012, 12:25
  • Glen Close Leonardo de Caprio Meryl Streep ......... Beslis

    23ste Feb. 2012, 11:50
  • 1. Glen Close 2. Jack Nicholson 3. Meryl Streep

    22ste Feb. 2012, 16:14
  • Nommer 2 is definitief Marlon Brando!

    20ste Feb. 2012, 23:49
  • Dadelik al drie herken, tog die grimering is ongelooflik!

    20ste Feb. 2012, 14:58
  • 1. Glen Close 2. Leonardo de Caprio 3. Meryl Streep

    20ste Feb. 2012, 12:20
  • 1. Glen Close...2. Leonardo Di Caprio...3. Meryl Streep

    20ste Feb. 2012, 10:23
  • Nommer 1: Glen Close. Nommer 2: Leonardo Da Caprio, No 3: Meryl Streep.

    20ste Feb. 2012, 09:41
  • 1- Glenn Close 2 - Jack Nicholson 3 - Meryl Streep

    20ste Feb. 2012, 09:38
  • 1. Glen Close 2. Leonardo de Caprio 3. Meryl Streep

    20ste Feb. 2012, 09:15

Web Development by FormFunction