VIDEO: Kuier agter die skerms met Karlien + sy verklap haar gunstelinge

SARIE Februarie 2012

Toe haar ouers geskei is, was Bobby daar vir haar. Vandag is hy haar pêl en beskermer, en dan is daar ook haar rugby-Liefling. Sy's op die Februarie 2012-uitgawe van SARIE.

Karlien van Jaarsveld se gunstelinge

Gunstelingboek is Redeeming Love van Francine Rivers

Gunstelingsangers is Theuns Jordaan en Steve Hofmeyr. Sy kan nie tussen dié twee kies nie.

Gunstelingstad is Pretoria.

Gunsteling-restaurant is Rhapsody’s in die Menlyn Park-inkopiesentrum.

Gunstelingkos is hoenderslaai sonder tamatie of komkommer.

Gunsteling-rok is ’n losserige somerrok met blomme.

Gunsteling-lipstiffiekleur is Nude

Verwante artikels

Kommentaar

  • Karlien gaan nog een van Suid - Afrika se nommer een sangers raak!

    18de Jan. 2012, 15:41
  • Die voorblad foto vlei Karlien glad nie en iemand het haar tien jaar ouer laat lyk as wat sy behoort te lyk. Ek dog eers dit is Huisgenoot se vorige redakteur wat op die voorblad verskyn en moes soek om te sien wie dit eintlik is. Sy is nog jonk, laat lyk haar jonk en vars lyk.

    18de Jan. 2012, 10:21
  • Karlien is pragtig,ons "love " haar,en die bes gekleede lys gemaak!!!!!Sal graag wil weet,watter lipstiffie sy op foto aanhet?

    17de Jan. 2012, 13:01

Web Development by FormFunction