Kathryn Bigelow eerste vrou in 82 jaar wat Oscar vir beste regisseur wen

SARIE Maart 2010

Die regisseur Kathryn Bigelow was vanjaar omtrent in 'n Oscar-stryd gewikkel met haar eks-man, James Cameron, die regisseur van Avatar.

Bigelow het uiteindelik met 6-3 uit die stryd getree toe sy met die blinkste Oscar, naamlik dié as beste regisseur vir The Hurt Locker, weggestap het. Sy't ook die BAFTA vanjaar vir beste regisseur gewen.

Klik vir 'n volledige lys van al die wenners by vanjaar se Oscars

Verwante artikels

Galery

  • Kathryn Bigelow en Jeremy Renner by BAFTAS
  • Kathryn Bigelow

Kommentaar

Web Development by FormFunction