Ontmoet Bella en Edward van Twilight se 'dogtertjie'
Foto’s: www.instyle.co.uk Galery
Die verfilming van die vierde en finale boek van die Twilight-saga, Breaking Dawn, het reeds begin. En hier is die eerste foto’s van Bella en Edward se 'dogtertjie', Renesmee Cullen, die half-vampier-half mens, gespeel deur die oulike Mackenzie Foy (10).
Verwante artikels
-
'Breaking Dawn'-lokprent uiteindelik hier!
SARIE September 2011
Vir al die Twilight-liefhebbers: Die amptelike lokprent vir die vierde fliek, Breaking Dawn, is hier!
-
Eclipse, die derde in die Twilight-reeks, se voorprent uitgereik
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Hier gaan ons alweer! Vampier-koors styg en dinge raak donker. Die lank verwagte voorprent van die derde fliek in die supergewilde Twilight-reeks, Eclipse, is pas op YouTube bekend gestel.
-
In die gees van 'Breaking Dawn': Vampier Gier
SARIE November 2011
Breaking Dawn Part 1, begin vandag, 18 November 2011, wêreldwyd wys en Twilight-aanhangers stroom na teaters om 'n kykie te kry van Bella en Edward se troue...
-
Twilight wen groot by MTV-toekennings
By gisteraand (31 Mei) se MTV-toekennings het die fliek Twilight behoorlik skoonskip gemaak.
-
Twilight-ster is nuwe gesig vir Calvin Klein-onderklere
SARIE Augustus 2010
In die 90's het Kate Moss en Mark Wahlberg beroemd geword in Calvin Klein se skrapse ondergoed. Nou is dit die Twilight mooi mense...














Kommentaar
Chantelle het gesê:
Sjoe, kan nie wag nie. Als gevolg, gaan definitief nie dit mis nie :)
2de Feb. 2011, 10:52