Kyk! Nádine sing lewendig op Nederlandse radio

SARIE Julie 2010

SA sangeres Nádine is deesdae baie in die buiteland, so ook haar musiek. In 2009 was sy vir sowat die helfte van die jaar in Europa, en het sy konsertoptredes in Nieu-Seeland gegee.

Haar treffer Made up my mind (kyk video hieronder) speel tans op die groot radiostasies in België en Nederland, en hier's video's waar sy lewendig in die studio van Radio 3FM in Nederland sing.

Besoek haar webblad by www.nadine.net vir toerdatums in SA

**Klik hier om die VIDEO van haar radio-optrede te kyk

Verwante artikels

Kommentaar