Justin Bieber en Kim Kardashian in die Bahamas?
Tiener-popsensasie Justin Bieber en Kim Kardashian was in die Bahamas vir 'n fotosessie vir 'n bekende oorsese tydskrif. En dit na 'n paar haat-e-posse van Bieber se aanhangers...
Daar was mos onlangs foto's in die media van Kim Kardashian (29) en Justin Bieber (16). Bieber het op sy Twitterblad gesê hy en Kardashian is 'n paartjie, tot ontsteldtenis van Justin se aanhangers. Maar dit was nie waar nie.
Die paparazzi-foto’s van die twee bekendes het baie aandag getrek en dis seker rede genoeg vir Elle om 'n glans-fotosessie met die twee te doen...
Die foto's is in die Bahamas geskiet deur fotograaf Kevin Keise. Kim sê op haar blog dat sy absoluut gaande is oor hoe mooi die foto's is




Bron: kimkardashian.celebuzz.com
Wat dink julle van die pret-fotosessie?
Verwante artikels
-
Bekende aktrise-model se blog is tops ter wêreld
SARIE Julie 2010
Kim Kardashian is op 25 Junie 2010 in Los Angeles deur Sony Ericsson en Celebuzz.com met die Digital Supernova-prys bekroon vir haar webblad wat tans alle ander sterre van haar kaliber uitstof, berig Tradingmarkets.com.
-
Eat Pray Love–parfuum!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
As mense nóú van Eat, Pray, Love praat, moet daar gevra word: “Die boek, die rolprent of die parfuum?”
-
Justin Bieber-fliek in SA!
SARIE - Maart 2011
Justin Bieber se fliek oor sy lewe, Never Say Never, begin die naweek (Maart 2011) in Suid-Afrika wys. Die film is deels vermaak, soos konserte en optredes, en deels dokumentêr.
-
Khloe Kardashian verkoop SA-ontwerpersrok vir liefdadigheid
SARIE - Maart 2011
Met susters, Kim en Khloe Kardashian, se onlangse besoek aan SA het Suid-Afrikaanse ontwerper Gert Johan Coetzee (GJC) vir elkeen een van sy ontwerpersrokke as geskenk gegee.
-
Kyk Kim Kardashian se nuwe haarstyl
SARIE - Maart 2011 | Kommentaar: 2
Ons het geskrik toe ons die foto's op Kim se blog sien...
-
Kylie Minogue se ‘At home’-linnereeks nou in SA!
SARIE Augustus 2010
Pop-sensasie Kylie Minogue het haar eie linnereeks twee jaar gelede bekendgestel en in 2010 ook in Suid-Afrika beskikbaar gestel!
-
SA bekendes wat soos Hollywood-celebs lyk. Raai wie?
SARIE Augustus 2010
Ons het 'n bietjie deur die foto-albums geblaai, en raai wat? Kyk net na watter internasionale celebs lyk Michelle McLean, Jana Strydom, Anna-Mart van der Merwe, Corine du Toit en Landi Swanepoel!
-
Trou Kim Kardashian omdat sy swanger is?
Gerugte dat Kim Kardashian swanger is, is op al wat 'n sosiale netwerk is.
-
Video: Kim Kardashian wys haar grimeerwenke
SARIE Augustus 2011
In ’n video wat Kim Kardashian saam met haar grimeerkunstenaar, Stephen Moleski, gemaak het, deel sy al haar gunsteling-grimeerwenke.























Kommentaar
Pietie du Toit. het gesê:
Ek dink ook dit is belaglik. hy is n skoolkind en sy ervare werelwyse vrou.
12de Aug. 2010, 19:51swaeltjie het gesê:
sommer simpel.
12de Aug. 2010, 14:36Hannie De Waal het gesê:
Nee, nie vir my nie. Eerlikwaar - dit het my ontstel! "Die kind en die sexy poppie".
12de Aug. 2010, 11:08Heila het gesê:
Kim is n pragtige mens maar so is al die Kardashians.... Bieber is beslis bietjie jonk vir haar!!! Maar dis oulike fotos...........
12de Aug. 2010, 10:19Tarina het gesê:
Ek dink hulle is belaglik. Justin Bieber is net 'n skool seuntjie, en Kim is al klaar 'n vrou, met wereld kennis. Nee regtig.
12de Aug. 2010, 07:26