Madiba gaan Grammy's toe
Foto’s: http://images.indiebound.com Galery
Die oudio-boek Nelson Mandela's Favorite African Folktales, wat oorspronklik deur Tafelberg uitgegee is as Madiba Magic, is vir 'n Grammy benoem.
Madiba het self die stories uitgekies en hulle word voorgelees deur 'n paar ster-akteurs: Blair Underwood, Whoopi Goldberg, Charlize Theron, Helen Mirren en Madiba self. Die musiek op die oudio-boek is deur Johnny Clegg en Vusi Mahlasela.
Die 52ste Grammy-toekennings vind op 31 Januarie in Los Angeles plaas. Klik by http://www.grammy.com/ om te sien wie's almal vir 2010 se Grammys benoem.
Bestel die oudio-boek of die hardeband-weergawe by kalahari.net.
Verwante artikels
-
Boekdinge - Desember 2009
SARIE - Desember 2009
Kersfees is 'n tyd om te gee en wat kan beter wees as 'n boek. Kies iets vir die mense in jou lewe.
-
Die fliek Invictus: Madiba magic vir Hollywood
SARIE - Mei 2009 | Kommentaar: 1
Wie kan die gloriedag in 1995 vergeet toe François Pienaar die Wêreld-beker bo sy koplig ná die Bokke se oorwinning oor die All Blacks?
-
Madiba-boodskap
SARIE - Augustus 2009














Kommentaar