Mathys Roets in ongeluk

SARIE - April 2009

Die bekende sanger Mathys Roets was Maandag 6 April 2009 in 'n motorfietsongeluk naby Bloemfontein op pad KKNK toe om saam met die Ses Snare (Mathys, Wouter van de Venter, Leon Ecroignard, Blackie Swart, Thean Kotzé en Mel Botes) op te tree. Hy is in die...

Die bekende sanger Mathys Roets was Maandag 6 April in 'n motorfietsongeluk naby Bloemfontein op pad KKNK toe om saam met die Ses Snare (Mathys, Wouter van de Venter, Leon Ecroignard, Blackie Swart, Thean Kotzé en Mel Botes) op te tree. Hy is in die Rosepark-hospitaal in Bloemfontein se hoësorg-eenheid opgeneem.

Mathys, van al ons SARIE-lesers: Word gou gesond!

* Lees Mathys se onlangse eksklusiewe onderhoud met SARIE

* Lees meer by www.dieburger.com


Verwante artikels

Web Development by FormFunction