'n "Fietse" lyfie
Foto’s: www.shop.johnny-loco.com Galery
Dié fiets met sy outydse styl is vinnig besig om ’n moet-hê-bykomstigheid te word
Dit was Julia Roberts se ouwêreldse vervoermiddel deur die skilderagtige ryslande van Bali in die fliek Eat Pray Love, en op blogs en in tydskrifte wêreldwyd maak dié tweewiel ’n verskyning in modestories.
Dis pragtig ontwerp om soos die outydse fietse te lyk - selfs met ’n liggie en plek vir ’n mandjie vir blomme of vars produkte voor. Dit bring die nostalgie van kleintyd se pret terug, met die voordeel van moderne tegnologie en krag.
Selfs Kurt Darren het vir sy troufoto’s met ’n fiets geposeer.
Verwante artikels
-
'n Kort rokkie saam met jou motorfietsstyl-leerbaadjie
SARIE - Augustus 2009
Of dit nou gebrei of van kant is; dit is die nuwe wenner voorkoms.
-
Bok en Hanna op motorfiets vir Madiba - foto's
SARIE Julie 2010
Bok van Blerk en sy meisie, Hanna Grobler, was tot verlede Sondag op die rug van sy BMW 1299 GS Adventurer op pad Kaap toe om hulle deel te doen vir Mandela-dag.
-
Tanya O'Connor blog: "Volstruisvere, stilleto’s en ‘n motorfiets"
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
'n Paar jaar ... dit voel sooo lank gelede
-
Tanya O'Connor: Hoekom ek weer ‘n motorfiets aan die brand gaan skop!
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 1
Ek het vandag gedoen wat ek al baie jare in dié tyd moes gedoen het! Ek het vakansie gehou! Ek het op die dek gesit, oor die see gekyk en regte, egte sjampagne gedrink . . . in my pajamas!

















Kommentaar
Ansie Engelbrecht het gesê:
Liewe sarie span Ek wil so graag weet waar ek so 'n fiets kan koop? Groete
30ste Nov. 2011, 22:24