Nádine binnekort as Maria Magdalena in Andrew Lloyd Webber-stuk

Deur Lou-Ann Stone, SARIE - April 2011

Nádine binnekort as Maria Magdalena in Andrew Lloyd Webber-stuk Foto’s: Clinton Lubbe Galery

Die gewilde Andrew Lloyd Webber/Tim Rice-rock opera, Jesus Christ Superstar, is danksy Pieter Toerien binnekort op eie bodem te sien met ’n hele rits bekendes op die verhoog.

Sangeres Nádine speel Maria Magdalena, Cito (van die groep Wonderboom) vertolk die rol van Jesus, en Terence Bridgett is Herodes. Dit vertel die storie van Jesus se laaste 7 dae voor sy dood, soos gesien deur die oë van Judas (vertolk deur Jonathan Roxmouth).

Die opera is die eerste keer in 1971 op Broadway op die planke gebring en Pieter Toerien het alle teater-rekords gebreek toe hy dié produksie vir die eerste keer in 2006 na plaaslike gehore gebring het.

Waar kan ek gaan kyk?
12 – 28 Mei, Kunstekaap, Kaapstad
3 – 22 Junie, Montecasino, Johannesburg

Bespreek jou kaartjies by Computicket

Verwante artikels

  • Nádine

    Nádine

    Nádine het Saterdagaand haar 27ste verjaardag saam met vriende en familie in 'n restaurant in Sandton gevier. Die tema was goud en sy het onder meer rose laat goud spuitverf vir die geleentheid. Charis Labuschagne het met haar gesels Hoekom het jy...

  • Nádine terug ná oorsese toer

    Nádine terug ná oorsese toer

    SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3

    Sy verklap haar gunsteling liedjie op haar nuwe album asook wie haar inspireer.

  • Nádine wen gesogte internasionale prys

    Nádine wen gesogte internasionale prys

    SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 1

    Die sangeres Nádine is die eerste Suid-Afrikaner in die geskiedenis wat eerste plek by die World Peace Song Festival verower het met haar liedjie "This Time I Know It's For Real".

  • Roer! - Nádine se granaat-sangria

    SARIE - Julie 2009

    Nádine noem dit sommer 'Pret-fiësta' en met goeie rede! Dié drankie is heerlik verfrissend en is propvol smullekker vrugte.

  • Roer! - Nádine se Tacos de Pollo

    SARIE - Julie 2009

    Vir diegene wat nie weet wat dié gereg is nie - dis hoender-tacos! Hou 'n Mexikaanse aand en sit voor saam met salsa en room.

  • Steve Hofmeyr oor Nádine

    Steve Hofmeyr oor Nádine

    SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1

    "Ek het die liedjie 'Kaapse draai' vir Nádine gegee om te sing," vertel Steve.

  • Terence Bridget se hoop, vrese en lewenslesse

    Terence Bridget se hoop, vrese en lewenslesse

    SARIE Augustus 2011

    Terence Bridgett, Binneland-akteur en deesdae onderhoudvoerder op Late Night With Terence op
    SABC2, vertel wat sy peetkinders hom leer, hoe hy voel oor die woord ‘nee’ en hoekom Barcelona
    hom fassineer

Galery

  • Nádine
  • Terence Bridgett

Kommentaar

Web Development by FormFunction