Neil Sandilands skiet film in Los Angeles - kyk die toneel

SARIE - Junie 2010

Neil Sandilands (7de Laan se Bart) spandeer onlangs heelwat tyd in Los Angeles. Daar het hy ook vir Esta TerBlanche raakgeloop, en soos Huisgenoot in April vanjaar berig het.

Tydens sy verblyf daar het hy aan Modern Warfare: Frozen Crossing Pt 2 geskiet, 'n video-speletjie waarvan hulle toe 'n kortfliek gemaak het. Te danke aan 'n paar bydraes kon hulle die film vir onder $600 skiet.

Sê Neil op sy Facebook-blad: "Loer gerus na my great sterftoneel in Modern Warfare: Frozen Crossing Pt 2 Maar julle moet wakker wees anners mis julle dit!!! Dit was baie fun though. Geskiet downtown LA."

Wat sê julle? Wees gewaarsku, nie vir sensitiewe kykers nie.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction