Nicholis Louw verklap
Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder. Hier lig hy die sluier op 'n paar van sy gunstelinge in die lewe ...
Rolprent: Die Harry Potter-flieks
Liedjie: "I'd lie for you (And that's the truth)" van Meatloaf
Kos: Hoe slegter vir my hoe beter. Pasta, pizza, chocolates...
Boek: The Spook's-reeks van Joseph Delaney
Kar: Mercedes of Aston Martin
5 dinge wat jy nie van Nicholis geweet het nie
1. Ek slaap met ’n kussing wat ek vashou soos ’n teddie.
2. Ek versorg my vel goed en het ’n borg by 2nd Youth vir velprodukte.
3. Adele van Adele’s Creative Scissors en Glam Guru (op kykNET) sny my hare elke tweede Dinsdagoggend.
4. Ek laat my borshare met waks verwyder.
5. Ek weet absoluut niks van rugby nie.
Besoek ook sy webtuiste hier
Hier is die video van sy treffer, Vergeet en Vergewe
Verwante artikels
-
Andriëtte se eie idols – van haar ma tot Nicholis Louw . . .
SARIE - April 2008
Sy het weekliks derduisende Idols-kykers geïnspireer met haar unieke stem. Maar wie inspireer háár?
-
Emo Adams verklap...
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
Sy liefde vir Afrikaanse musiek het met ’n Steve Hofmeyr-liedjie begin. Vandag praat Emo Adams op die verhoog die universele taal van lag en musiek. Hy verklap sy gunstelinge.
-
Nicholis Louw
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 2
-
Nicholis Louw - foto-album
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
-
Wat jy nie van Zane Meas (Neville Meintjies van 7de Laan) geweet het nie
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 3
-
‘Vat my soos ek is’, sê Nicholis Louw
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 7
Hy’s nie deel van die ‘in-groep’ in sy bedryf nie, maar hy verkies dit so. Al maak dit hom soms die teiken van ’n geskinder
















Kommentaar
Heidi Rosner het gesê:
"Elke oomlik tel! So maak die beste van jou lewe en luister na jou 6de sintuig. Sterkte vir 2011 en mag God jou en jou familie seën in oorvloed met goeie gesonheid en harte vol liefde.
26ste Nov. 2010, 10:46ISA het gesê:
Ek's nou nie meer 20 of 30 nie- maar Nicholas rock not steeds vir my. Omdat jy my baie aan my man dink, is ek nog maller oor jou. Jy's stuuning, en hou aan om te wees wie jy is. Ek is baie bly jy's nie deel van die mense wat so graag "in" wil wees nie. Ons sal ju graag op ermelo wil hê - ASSEBLIEF KOM SING VIR ONS HIER!!!
26ste Mar. 2010, 22:25c het gesê:
Nicolas moenie worry oor in wees of nie in wees nie. Ons aanhangers hou van jou nes jy is en is mal oor jou musiek. Hou so aan vriend jy doen regtig waar baie goed. Ons is mal oor jou en jou musiek.
16de Mar. 2010, 11:43vene schmidt het gesê:
hi jy moennie sleg vol nie ek gebruik ook n kussing en droom dis my man daardie soos in my drome .maar uitdelik nie is net lekker as mens slaap en iets kan vas hou in die nag en kan lekker droom mooi bly nicholis luow xxx
15de Mar. 2010, 19:27Hein het gesê:
Nicolas, bly dieselfde. Onthou goed gevestigde morele waardes het meer voordele as om deel van die "in groep" te wees. Wees liewer n goeie rolmodel vir vandag se jeug.
5de Mar. 2010, 09:47Marianne Schwartz het gesê:
Ek is mal oor Nicholis Louw se musiek en ek het elke CD en die DVD van hom. Tans is ek ook besig met 'n plakboek met alle fot's en artikels in wat oor hom gaan. Ek het spesiaal die Sarie gekoop net vir hierdie artikel oor Nicholis. Dieselfde week was daar 'n artikel van hom in Huisgenoot oor die Oefen program, maar dié artikel het "niks om die lyf gehad nie". Julle artikel was prettig, met nuwe insig en inligting en ek het dit terdeë geniet. Dankie
2de Okt. 2009, 12:40