Nuwe Getroud met rugby-fliek!
Kuier agter die skerms van dié fliek oor die rugbyspan, die Stryders.
Getroud met rugby: Die onvertelde storie volg die doen en late van vier rugbypare: Reinhardt (Henré Pretorius) en Inge (Corine du Toit); Dries (Garth Collins) en Driekie (Ciske Kruger); Brendan (Marlon Roelofze) en Abi (Stacy Koma); Fafa (Altus Theart) en Kiki (Hanna Grobler) van die TV-reeks is almal daar.
Die groot nuwe fonds is die sexy Izak Davel, bekend as Scab in Egoli en meer onlangs vir Survivor SA. Hy speel die rugbyspeler Reghart wat van die "verkeerde kant van die spoorlyn" kom.
Heinz Winckler is nog ’n nuwe Stryders-speler. Hy vertolk die rol van JP wat op Fafa se vrou, Kiki (Hanna Grobler), verlief raak.
Daar's nog foto's op Getroud met rugby: Die onvertelde storie se Facebook-blad
**In die Junie-uitgawe van SARIE wys ons jou al die nuwe Afrikaanse flieks wat vanjaar op ons wag.
**Kyk die Liefling en Jakhalsdans-voorprente
Verwante artikels
-
Alles wat jy moet weet van Survivor SA Maldives 2011
SARIE - Maart 2011
Die nuwe reeks van Survivor (2011) het verlede week op M-Net begin en dié keer is daar 19 deelnemers, onder wie 9 bekendes wat om die prysgeld van R1 miljoen meeding. Hier is alles wat jy moet weet oor dié splinternuwe reeks.
-
Altus Theart maak 'n 'fliek', Zetske van Pletzen speel daarin
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 1
Dis Oscar-tyd en almal praat oor SA se rolprent-talent. SARIE het 4 akteurs gevra om draaiboekskrywer én regisseur te speel vir die droom-fliek wat hulle met Hollywood-geld sou wou maak.
-
Bekroonde aktrise Alice Krige in SA - sy gesels met SARIE
SARIE Julie 2010
Die Suid-Afrikaansgebore aktrise Alice Krige, wat in 1981 haar rolprent-debuut gemaak het in die Oscar-benoemde rolprent Chariots of Fire, was sedert Vrydag (Julie 2010) saam met haar man, draaiboekskrywer en regisseur, Paul Schoolman, in die land om hul nuwe eksperimentele kunsrolprent StringCaesar bekend te stel.
-
Bobby Skinstad: Dit wat jy nie van hom geweet het nie...
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 10
Hy het die verbeelding aangegryp met 'n rugbybal in die hand, en kaal bolyf... Maar deesdae is Bobby Skinstad tuis agter die mikrofoon - en gek oor sokker. Hier verklap hy 'n paar geheime...
-
Calista Flockhart en Harrison Ford trou... uiteindelik!
SARIE - Junie 2010
Na bykans 8 jaar saam het Harrison Ford (67) en Calista Flockhart (45, van Ally Mcbeal-faam) uiteindelik die knoop deurgehaak, berig www.people.com
-
Deon Opperman skryf GiGi se boek
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
Hulle stap al tien jaar 'n pad saam en nou is Deon Opperman (skrywer van die kykNET-reeks Getroud met rugby) die spookskrywer van Survivor-wenner GiGi se boek, Nipple Caps and G-strings.
-
Die Getroud met rugby-fliek se voorprent is hier
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 8
Die fliek van die gewilde Getroud met rugby-TV-reeks is hier. Al jou gunsteling-karakters is daar, en kyk net wie is die sexy nuwe akteur
-
Hanna Grobler - Getroud met rugby
Mense sal haar dalk onthou as Sam van Binnelanders, maar sy is beter bekend as Casper de Vries se assistent in die kykNET-program Doen met 'n miljoen. Sedert 7 April is Hanna Grobler ook as die rasieleier Kiki in Getroud met rugby op kykNET te sien.
-
Henré Pretorius is weer pa – kyk die foto's!
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 4
Die akteur Henré Pretorius en sy vrou, Nadine le Roux, 'n geleentheidskoördineerder, het nog ’n seuntjie ryker geword.
-
Izak Davel oor sy nuwe CD (en sy vrou)
SARIE - Augustus 2009
-
Naas Botha gesels met ons en wys sy foto's
SARIE - November 2010
Op die ou end van die dag is hy ’n rugbylegende wat wéét waar sy lojaliteit lê. As Naas Botha vandag terugkyk, is daar net een ding waaroor hy spyt is.
-
SA aktrise oorrompel Cannes - en sy's net 13!
SARIE - Mei 2010
Khomotso Manyana (13) van Groblersdal het gister 'n uitgesoekte gehoor by die Cannes-filmfees op hul voete gehad vir 'n staande ovasie vir haar rol in Life, Above All, berig www.timeslive.co.za.
-
SARIE by Sex and The City 2-premiere
SARIE - Mei 2010
SARIE-joernalis, Charis Labuschagne, het die premiere van Sex and The City 2 bygewoon. Wat dink sy van die fliek - en oor daai kort rokkies...?
-
Springbok Jean de Villiers se troufoto's
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
Springbok-rugbyspeler Jean de Villiers is in Augustus 2010 in die Boland met Marlie le Roux getroud.
-
Susanna van Biljon-fliek met klomp Afrikaanse sterre - nuwe foto's!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
Susanna van Biljon, 'n Franz Marx-film, is die storie van 'n meisie iewers tussen êrens en nêrens.
-
Watter celebs hou almal van gholf speel?
SARIE Julie 2010
Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.



























Kommentaar
Rolinda Labuschagne het gesê:
Ek kan nie wag vir die movie van Getroud met Rugby nie
5de Feb. 2011, 11:12Erinda Smith het gesê:
Ek kan nie wag vir Getroud met Rugby om weer op DSTV te begin nie!
19de Mei. 2010, 07:41