O, die nostalgie! Luister na ou Afrikaanse advertensies

Deur Lou-Ann Stone, SARIE Januarie 2010

Op die Springbok Radio-webwerf kan jy nou weer luister na dáárdie radio-advertensies uit die 60's, 70's en 80's.

Onthou jy nog die Cremora-advertensie met Jan Spies en Patrick Mynhardt? Of advertensies van produkte soos Pepsodent, Chappies, Bata en OMO? En wat van Ipana-tandepasta, Nik Naks, Old Spice en Pitco-tee?

Selfs SARIE se 1976-advertensie is daar! Klik om dit te luister.

Klik by www.springbokradio.com

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction