"Michelle Obama-arms" die nuutste gier

SARIE - Augustus 2009

"Michelle Obama-arms" die nuutste gier Foto’s: www.vogue.com / Annie Leibowitz Galery

Mouloos - dís die nuwe botox!

Mooi biseps is selfs nou meer gesog as 'n fyn gebeitelde profiel. Want sedert Michelle Obama die Withuis betree het, is "Obama-arms" glo die een navraag wat fiksheidsinstrukteurs, dermatoloë en plastiese chirurge heeldag, aldag moet aanhoor.

Michelle was ook nie eerste nie. Onthou jy nog Jennifer Garner van Alias of dit wat Tracy Anderson, Madonna se fiksheidsinstruktrise, met onse pop-ikoon se arms reggekry het? (Bron: www.harpersbazaar.com)

Lees die onderhoud met Michelle Obama soos dit in die Maart-uitgawe van Vogue verskyn het.

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction