Oscars 2012 - wie gaan wen? Jy kies!
Ons wil graag by jou hoor wie jy dink vanjaar met die groot toekennings gaan wegstap. Hier's die benoemings in die 3 groot kategorieë vir vanjaar se Oscars
|
Beste rolprent The Artist |
|
Beste aktrise Glenn Close - Albert NobbsMichelle Williams - My Week with Marilyn Viola Davis - The Help Rooney Mara - The Girl with the Dragon Tattoo Meryl Streep - The Iron Lady |
|
Beste akteur |
Skryf vir ons in die kommentaarboksie hieronder wie jy dink vanjaar met die Oscar-toekennings gaan wegstap.
Verwante artikels
-
Fliekresensie: The Descendants - George Clooney se nuutste sege!
SARIE Februarie 2012
ʼn Perfekte balans tussen humor, hartseer en familie-waansin.
-
Wees 'n vrou van staal soos Meryl Streep
Haar rol as Margaret Thatcher het haar reeds vanjaar 'n Golden Globe besorg, en op 26 Maart hoor ons of sy die knoop deurhaak vir die Oscar.

















Kommentaar
Rykie Botha het gesê:
Beste akteur - George Clooney - The Descendants Beste aktrise - Meryl Streep - The Iron Lady Beste Fliek - The Descendants
24ste Feb. 2012, 07:42Marlize het gesê:
The Descendants, Meryl Streep, George Clooney
23ste Feb. 2012, 16:16Mariette van den Berg het gesê:
Ek sal se Meryl Streep beste aktrise en George Clooney beste akteur. Die beste rolprent sal wees The Descendants.
23ste Feb. 2012, 16:04Latasja het gesê:
The Descendants, Meryl Streep, George Clooney
23ste Feb. 2012, 12:23Christina Els het gesê:
The Descendants, Meryl, Streep,George Clooney,
23ste Feb. 2012, 11:15