Het jy gehoor?
-
Die beste modelle van alle tye
SARIE - Desember 2009
Die glanstydskrif Harper's Bazaar het die beste modelle van alle tye geïdentifiseer.
-
Madiba gaan Grammy's toe
SARIE - Desember 2009
Die oudio-boek Nelson Mandela's Favorite African Folktales, wat oorspronklik deur Tafelberg uitgegee is as Madiba Magic, is vir 'n Grammy benoem.
-
John Smit: 10 dinge wat jy nie van hom geweet het nie
SARIE - Desember 2009 | Kommentaar: 3
Hy is SA se gróót held, die internasionale rugbykaptein wat al die meeste kere sy span gelei het. Maar John Smit is ook ’n man vir geel rose, slaaptydstories en doeke omruil.
-
Regardt van den Bergh wen ses toekennings
SARIE - Desember 2009
Die Suid-Afrikaanse filmregisseur Regardt van den Bergh het ses toekennings vir sy film Tornado gewen by vanjaar se Monaco-filmfees.
-
SARIE, Charlize en sokker!
SARIE - Desember 2009
Op die Charlize-webtuiste, charlizeonline.com, word daar geskryf oor SARIE se treffende Januarie-uitgawe.
-
Susan Boyle maak geskiedenis
SARIE - November 2009
Susan se wegholsukses het begin toe sy almal op Britain's Got Talent stil gesing het.
-
Tina Turner op 70!
SARIE - November 2009
Sy rock! Die superster Tina Turner vier vandag (26 November 2009) haar 70ste verjaardag.
-
VIDEO: 'n Meteoor val in SA
SARIE - November 2009
Die meteoor wat die nag in die noordelike dele van Suid-Afrika Saterdag "soos daglig" laat lyk het, het moontlik die aarde getref naby die grens van Botswana, of in die atmosfeer ontplof.

























Kry jou SARIE oral, enige tyd