Het jy gehoor?
-
Martina Navratilova se hoë droom val plat
SARIE - Desember 2010
Tennislegende Martina Navratilova kon nie die kruin van Kilimandjaro bereik nie.
-
Sanger van bekende Afrikaanse musiekgroep bring musiekteaterstuk op planke
SARIE - Desember 2010
John-Henry Opperman, wat al vir agt jaar saam met die Afrikaanse groep Klopjag optree, werk tans aan Rock 'n Roll en Rolbal, 'n verhoogstuk wat in 2011 by die KKNK debuteer.
-
Natalie Portman verloor 10 kg, is benoem vir Golden Globe-toekenning
SARIE - Desember 2010
Natalie Portman is benoem vir ’n Golden Globe in 2011 en die hele Hollywood gons reeds oor ’n Oscar-benoeming óók vir haar spel in Black Swan. Só berig www.people.com
-
Prins William en Kate is verloof - nuwe FOTO
SARIE - November 2010
Die lang wag is verby. Prins William en Kate Middleton is verloof, berig People.com. Hulle gaan al vir 8 jaar uit, en uiteindelik is daar 'n troue op pad.
-
Shaleen Surtie-Richards 13 kg ligter: "Ek voel so goed"
SARIE - Desember 2010
Die voete van 46 bekende Suid-Afrikaners is onlangs afgeneem vir 'n besonderse foto-uitstalling.
-
Spud se skrywer het 'n tsoenami oorleef
SARIE - Desember 2010
John van de Ruit oorleef tsoenami, nou bring 'Spud' miljoene in.
-
Is sy sanger Pieter Smith se nuwe liefde?
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 2
Gaan ons binnekort ons eie Mr. & Mrs. Smith hê?
-
Hierdie boer hét ’n vrou - Jacobus praat oor sy Ina
SARIE - Desember 2010 | Kommentaar: 4
Na afloop van Boer soek 'n vrou 3 is Jacobus en Ina die enigste paartjie wat steeds gelukkig saam is. Jacobus vertel van die lekker en die uitdagings





















Kry jou SARIE oral, enige tyd