Het jy gehoor?
-
SARIE se Herman op 'Kokkedoor'
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 1
Die Kokkedoor-kokke word in vanaand (9 Mei) se episode onder die wakende oog van SARIE se kosredakteur, Herman Lensing, beoordeel.
-
Nuwe FOTO'S: AB de Villiers se volle trou-album
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 4
Protea-krieketheld AB de Villiers en sy Danielle se Bosveld-huiwelik was méér as perfek. En die fyn reëntjie was 'n vars seën op hul nuwe lewe saam.
-
FOTO'S + VIDEO: Eerste Burger King in SA maak deure oop
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 2
Nou is daar nóg versoeking vir 'n lekker hamburger - die eerste Burger King het vandag sy deure in Kaapstad oopgemaak! En was dit nie opwindend nie!
-
Mathys Roets: “Ek gaan weer dans!”
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 1
Mathys het byna ‘n dekade gelede die eerste musiek-DVD in Afrikaans vervaardig. Nou is hy gereed om dit weer te doen. En hierdie keer – rolstoel en al – gaan dit nie ‘n ‘statiese’ show wees nie.
-
Anne Hathaway se nuwe blonde hare
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 5
Anne Hathaway het haar lang, donker hare destyds afgeknip vir haar rol as Fantine in Les Misérables. En nou het dié brunet het gisteraand (6 Mei) by die gewilde Met-bal met 'n splinternuwe blonde kapsel opgedaag!
-
Prinses Charlene in SA: Ek is gereed vir moederskap
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 4
Tydens haar besoek in Suid-Afrika het Prinses Charlene gesels oor haar verlede én haar opwindende planne vir die toekoms – en ‘n pienkvoet is deel daarvan, berig Sundayworld.
-
Keira Knightley trou stil-stil
SARIE Mei 2013 | Kommentaar: 1
Die Britse aktrise Keira Knightley het Saterdag stil-stil in ‘n klein dorpie in die suide van Frankryk getrou.
-
Wat is in Pippa se romantiese piekniekmandjie en met wie wil sy dit deel?
SARIE Mei 2013
Pippa Middleton hou deesdae haar lyf kosjoernalis met haar eie rubriek in 'n Britse tydskrif. Wat is haar voorstel vir 'n romantiese piekniek?





















Kry jou SARIE oral, enige tyd