Het jy gehoor?
-
Charlize Theron neem baba Jackson op 'n uitstappie
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 4
Die 36-jarige Hollywood-ster is vir die eerste keer met haar nuwe seuntjie, Jackson, op straat opgemerk.
-
Titanic seil weer - dié keer in 3D
SARIE Maart 2012
Gisteraand (Dinsdag 27 Maart) was die wêreldwye première van James Cameron se legendariese Titanic – dié keer in 3D uitgereik.
-
Jonathan Antoine – die volgende Susan Boyle?
SARIE Maart 2012
Tiener Jonathan Antoine en sy ongelooflike opera-stem het giftong Simon Cowell stom gehad tydens sy onlangse oudisie op Britain's Got Talent. Kom luister self...
-
Staan terug Kim Kardashian – ontmoet haar eks se mooie suster!
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 1
Kris Humphries, beter bekend as eks-Mnr Kim Kardashian, is weer in die nuus – dié keer oor sy beeldskone suster Kaela wat pas as 'groter model' by die top-modelagentskap, Ford, begin het.
-
Diana se mooiste rokke uitgestal
SARIE Maart 2012
Prinses Diana was wêreldwyd bekend vir haar elegante, inspirerende styl. En nou word van haar mooiste uitrustings van vandag af by haar voormalige tuiste, Kensington-paleis, ten toon gestel.
-
VIDEO: Só hou Jennifer Lopez haar lyf
SARIE Maart 2012
Jennifer Lopez lyk asemrowend op die nuwe voorblad van Vogue. In die April-uitgawe gesels sy oor haar egskeiding, ma-wees en hoe sy dit regkry om so goed te lyk
-
Agter die skerms by MasterChef SA
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 1
Die werklikheidsreeks MasterChef SA begin vanaand (20 Maart) om 19:30 op M-Net. Die bekendstelling van dié opwindende TV-program is Donderdagaand by Monte Casino in Johannesburg gehou.
-
SARIE TV: Tobie Cronjé speel klavier!
Min mense weet hy speel klavier en dat hy dan een word met die musiek. Die einste klawers wat toneellegende Tobie Cronjé van die lewe se grootste lesse geleer het

























Kry jou SARIE oral, enige tyd