Paris Hilton nóú 'n brunet?

SARIE Julie 2010

Sosiale vlinder, Paris Hilton, het pas 'n foto van haarself as 'n donkerkop op haar Twitterblad gedeel.

Sy vra die vraag: "Do you guys like me as a blonde or brunette?" Sy het ná haar onlangse vakansie in Suid-Afrika vir die Wêreldbeker saam met haar suster, Nicky, in Parys, Frankryk aangekom en met 'n donker pruik die papparazzi tydens 'n inkopie-sessie probeer ontduik. Chanel is duidelik een haar gunstelinge - "Had so much fun shopping at Chanel today. Bought so many beautiful things! Karl Lagerfeld is Amazing!"

Sy't gisteroggend (15 Julie) ook 'n fotosessie op 'n weelderige seiljag gehad.

VERKIES JY HAAR AS 'N BRUNETTE OF 'N BLONDINE? Hoeveel sterre gee jy elke haarkleur?

Paris as &aposn donkerkopParis: oorspronklik &aposn blondine

Verwante artikels

Galery

  • Paris as brunette in Parys
  • Paris as 'n donkerkop
  • Paris: oorspronklik 'n blondine

Kommentaar

  • Baie beter donker hare!

    16de Jul. 2010, 20:09
  • Paris looks so much better with her darker hair.

    16de Jul. 2010, 16:40

Web Development by FormFunction