Reuben Riffel sit die SA in VSA

SARIE - April 2011

Reuben Riffel sit die SA in VSA Foto’s: verskaf

Hierdie Kaapse sjef maak ons opgewonde as hy op The Martha Stewart Show en The Today Show in Amerika Suid-Afrikaans kook, soos onlangs.

Reuben dis disse op soos kerrievis en garnaalkluitjies met rooibostee-sout.

Ons is ook bly omdat hy die Sondagmiddagete vir die hele gesin by sy Reuben's One & Only in Kaapstad ingestel het. Braaiboud en aartappels is mos so Suid-Afrikaans soos kan kom!

Verwante artikels

Kommentaar

  • Gn binnekort by Reubens eet by die One & Only - al is dit nou al wat ek in die Kaap gaan doen!! Hy maak ons trots....

    4de Apr. 2011, 12:56

Web Development by FormFunction