Skryf jou naam in Robert Pattinson se handskrif

Deur Michelle Els, SARIE - Junie 2010

Robert Pattinson, die Twilight-ster, het nou ook sy eie lettertipe!

Dié lettertipe is deur TwilightPoison.com ontwikkel en is gebaseer op sy handtekening. Omdat sy handtekening nie lees- of skryftekens bevat, bestaan dit glad nie in dié lettertipe nie. 

Dis iets lekkers om mee rond te speel vir alle Twilight-bewonderaars. Klik op die gallery vir verskillende frases in sy unieke handskrif.

Onthou ook om in die Julie-SARIE (vanaf Maandag 21 Junie te kry) die artikel met Rob te lees waarin hy sê dat almal 'n paar keer in hul leeftyd verlief moet raak.

Klik hier om die lettertipe af te laai. Jy kan ook Kirsten Stewart (Bella Swan) en Taylor Lautner (Jacob Black) s'n aflaai.

Robert Pattinson-lettertipe

Kyk ook Eclipse se voorprent hier.

Lees ook oor Rob Pattinson se sangeres-suster wat 'n liedjies saam met ons eie Arno Carstens opgeneem het.

Verwante artikels

Galery

  • Robert Pattinson
  • 79375_1_468.jpeg
  • Robert Pattinson-lettertipe
  • Robert Pattinson-lettertipe

Kommentaar

  • EDWARD,JACOB EN BELLA IS BAIE BAIE MOOI.

    19de Aug. 2010, 11:59
  • Dit is so cool

    5de Aug. 2010, 14:29
  • Dit is uniek en persoonlik

    25ste Jun. 2010, 17:45