Robert Pattinson se nuwe fliek saam met bekende aktrise
Foto’s: verskaf Galery
Die Twilight-ster, Robert Pattinson, speel in 'n nuwe fliek.
En hierdie keer is hy nie 'n bleek vampier nie... Water for elephants is gegrond op die boek deur Sara Gruen. Dit speel af in die 1930's, en die verhaal gaan oor 'n veeartsstudent wat wegloop om by die sirkus aan te sluit.
Robert speel teenoor Reese Witherspoon, die vrou van 'n wrede diereafrigter (Christoph Waltz van Inglourious Basterds-faam).
Water for Elephants sal in April te sien wees.
Verwante artikels
-
Glansryke vintage grimering
SARIE - April 2011
Reese Witherspoon vat ons terug na die glans en elegansie van ou-Hollywood as Marlena, die vrou van ’n sirkusbaas, in haar nuwe fliek Water for Elephants.
-
Skryf jou naam in Robert Pattinson se handskrif
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 3
Robert Pattinson, die Twilight-ster, het nou ook sy eie lettertipe!
-
Twilight-ster is nuwe gesig vir Calvin Klein-onderklere
SARIE Augustus 2010
In die 90's het Kate Moss en Mark Wahlberg beroemd geword in Calvin Klein se skrapse ondergoed. Nou is dit die Twilight mooi mense...

















Kommentaar