Ryk Neethling saam met aandete

Deur Riette Rust, SARIE - April 2011

Ryk Neethling saam met aandete Foto’s: verskaf Galery

Met die Val de Vie Ryk Neethling, ’n rooi versnit, het dié Olimpiese swemmer ’n ideaal verwesenlik.

“Val de Vie in die Paarlstreek is bekend vir hul rhône-versnit waarvoor ek vreeslik lief is. Dit was altyd ’n droom om my eie wyn te versny,” sê Ryk. Die wyn is elegant, vruggedrewe en medium-vol.

Ryk het ’n beperkte getal bottels (in ’n spesiale verpakking) geteken. R95.

Skakel die plaas by 021 863 6161 of besoek www.valdevie.co.za.

Kommentaar

  • Die nuwe Ryk Neethling wyn is regte ongelooflike blend! Dit is gepas vir n lekker kuier saam met vriende en of n goeie kombinasie by n lekker stukkie braaivleis! Bestel sommer vandag nog jou wyn hier op die Sarie webwerf, ek het!!! Baie geluk Ryk en baie dankie Sarie!

    9de Mei. 2011, 17:29

Web Development by FormFunction