Sanger Arno Jordaan wys sy gunsteling-foto's
Arno het nou onlangs saam met Kurt Darren Australië besoek en daar in Brisbane, Perth en Sydney opgetree.
Dis ook daar waar Arno sy nuwe CD bekendgestel het. Stukkie van jou hart is nou beskikbaar.
Kyk ook die musiekvideo
Arno en Kurt was in Australië - klik vir foto's
*Sluit aan by Arno Jordaan se Facebookblad
![]() |
Arno sing saam met Lira by die toets in Bloemfontein (SA vs Engeland - 26/5/2007) |
![]() |
Nog een van die toets in Bloemfontein |
![]() |
Saam met Kevin Leo, Matthys Roets, Dewald Jordaan en Blikkies (klankingenieur) - Australië - 2008 |
![]() |
Op die gholfbaan |
![]() |
Arno in Januarie 2010 - Jukani Wild Life Sanctuary, Mosselbaai |
![]() |
Saam met Jenny Wentzel van SA Rugby - a wonderful lady! |
![]() |
Fourie du Preez, Arno en Dewald Potgieter - 2009 - Sportman van die Jaar-dinee |
![]() |
Ek en my ou "roomie" Morne Steyn - Sportman van die Jaar- dinee 2009 |
![]() |
Arno en Ouma Sue Lemmer, 'n baie dierbare tannie en oom Bles Bridges se skoonma |
Verwante artikels
-
Amor Vittone oor haar nuwe CD, en Joost help skryf
SARIE - Augustus 2009 | Kommentaar: 9
-
Britney se nuutste parfuum: "Dit laat enige vrou op haar mooiste voel..."
SARIE Augustus 2010
Dis haar 9de parfuum op die rak en Radiance het klaar die wêreld aan die praat.
-
Izak Davel oor sy nuwe CD (en sy vrou)
SARIE - Augustus 2009
-
Kurt Darren - foto's van Australiese toer: "Sydney het gekook!"
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 2
Suid-Afrikaners in Australië weet dat die beste medisyne teen huis toe verlang 'n lekker Afrikaanse konsert is.
-
Kurt Darren se gunstelinge
SARIE - April 2009
Eie Liedjie “Hemel op Tafelberg” is my diepste liedjie. Ek hou ook van “Standing on the Edge”. SA Musikante Theuns Jordaan. Hy’s talentvol, nice en praat nie net heeltyd oor homself nie. Ek luister ook graag na Watershed en The...
-
Watter celebs hou almal van gholf speel?
SARIE Julie 2010
Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.




































Kommentaar