Sangeres Nedine Blom: Dié fliek inspireer my
“Ek het soveel geleer uit La vie en rose, oor die lewe van Edith Piaf."
"Sy is deur diep waters, is stief behandel en misken. Tog het sy aanhou glo in haar droom en talent. Dit het baie uithouvermoë geverg. Die pad wat ons kies, kan soms ongenaakbaar wees, en erkenning is nie volop nie, maar ons is elkeen gebore vir ’n spesifieke doel. Ek het ook al in my loopbaan so ’n lang pad gestap en moeilike tye beleef. Dis so belangrik om te droom en aan te hou glo. Dis nie hoe hard jy val wat saak maak nie, dis die manier waarop jy opstaan.”
Kyk die voorskou van dié aangrypende fliek
Besoek ook Nedine se webtuiste
Verwante artikels
-
Nedine Blom: Ons hartseer geheim
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 2
-
Sangeres Katherine Jenkins gesels met SARIE
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
Die Walliese sangeres Katherine Jenkins is bekend vir haar crossover musiek (sy sing operas en kontemporêre musiek). Sy het vroeër met SARIE gesels oor haar rolmodelle, uitdagings en gunstelinge.
-
Sangeres Nedine Blom oor haar skok-kinderjare
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 9
Sy het al twee SAMA-toekennings vir beste kinderalbums gekry. Maar Nedine Blom (en haar ouer suster, Elmi) se eie kinderlewens was skrikwekkend seer.
-
Totale inspirasie! Die nuwe Chanel No.5-fliek
SARIE - Augustus 2009
Die grootste parfuum-ikoon van alle tye - Chanel No.5 - inspireer weer met 'n asemrowende kortfliek. Kyk bietjie hier


















Kommentaar