Sarah Jessica se nuwe Sex and the City-parfuum
Sex and the City se Carrie Bradshaw in 'n bottel. Ja, Sarah Jessica Parker se heel nuutste parfuum, SJP NYC, is ontwerp met haar Sex and the City-karakter Carrie Bradshaw in gedagte. Dit kom na twee ander heerlike parfuums, Lovely en Covet, wat sy ontwerp het.
"Jy moet vir Carrie sién in die strate van New York met 'n blomrok aan op pad om iemand te ontmoet of om saam met haar vriendinne te kuier," het Sarah Jessica gesê.
"Die eindproduk was vir my baie verrassend. Dis nie noodwendig die geurnote waarna ek noodwendig self aangetrokke voel nie, maar ek's mal daaroor." (Bron: Handbag.com)
**Lees 'n eksklusiewe onderhoud met Sarah Jessica Parker op sarie.com
Kuier agter die skerms toe die advertensieveldtog geskiet is:
Verwante artikels
-
Dave Pepler se nuwe weeklikse blog - Snuf in die neus
SARIE - April 2010 | Kommentaar: 1
Snuf in die neus is ‘n nuwe weeklikse bydrae oor die wêreld van parfuum. Maar dis ook méér – dit gaan oor die finale produk, maar ook oor die magdom komponente - van kosbare olies en gom tot algemene tuinplante
-
Die eerste foto van Sarah Jessica Parker se tweeling
SARIE Julie 2010
Sarah Jessica Parker en haar man Matthew Broderick wys hul dogters Marion Loretta Elwell en Tabitha Hodge vir die wêreld
-
Eksklusief: sarie.com gesels met Sarah Jessica Parker
-
Kom Sex and the City terug TV toe?
SARIE Augustus 2011
Die vervaardigers van die supergewilde TV-reeks Sex and the City het verlede week in Hollywood vergader om oor ’n nuwe reeks te praat, berig thisdaylive.com
-
Kry vir jou man Bruce Willis se parfuum, dis glo die manlikste geur nóg
SARIE Julie 2010
Met al daai aksieflieks op sy kerfstok is dit moeilik om te glo dat Bruce Willis sy eie parfuum het nie.
-
Penélope Cruz oor familie
SARIE - April 2010
-
Sarah Jessica Parker: “Om 'n ma te wees is vreesaanjaend”
SARIE September 2011
Al het die superbekende en supersuksesvolle aktrise Sarah Jessica Parker ’n seuntjie, James (9), en ’n tweeling, Marion en Tabitha (2), erken sy ma-wees is ’n moeilike en uitdagende werk.
-
Sex and the City 2 is hier! Foto's
SARIE - Junie 2010
Carrie, Miranda, Charlotte en Samantha is terug met die tweede Sex and the City-fliek. Binne die volgende 2 weke (28 Mei 2010) word dit wêreldwyd uitgereik. Kyk nog foto's by Instyle.com



















Kommentaar