Die huldeblyk van Michael Jackson se dogter, Paris

SARIE - Julie 2009

Gister is die 'Koning van Pop' ter ruste gelê. En dis sy oudste wat die wêreld aan die praat het met haar toespraak by sy gedenkdiens. Hier is die insetsel.

Michael Jackson is op die ouderdom van 50 in Los Angeles oorlede. Luidens berigte het hy 'n hartstilstand gehad en kon paramedici hom nie weer bybring nie.

Billie Jean, Beat It, Want to Be Startin' Somethin', Rock with You en She's Out of My Life is maar enkele van die treffers wat Jackson in sy leeftyd laat hoor het.

Wat jy nie geweet nie

  • Hy's een van 'n paar kunstenaars wat twee keer by die
 Rock and Roll Hall of Fame ingehuldig is.
  • Hy is ook deur die Songwriters Hall of Fame in 2002 vereer.
  • Hy het 13 Guinness Wêreldrekords agter sy naam (8 in 2006), waaronder een vir die suksesvolste vermaaklikheidskunstenaar van alle tye.
  • Hy is al die kunstenaar van die dekade, van sy generasie, van die eeu én van die millennium genoem.
  • Thriller is die suksesvolste album ter wêreld - 109 miljoen is al verkoop.
  • Michael Jackson het in sy leeftyd meer as 750 miljoen albums verkoop.

(Bron: www.telegraph.co.uk)

Jackson se toekennings
Amerikaanse musiektoekennings -

  • 22 
Billboard Awards
  • 40 
BRIT-toekennings
  • 7 Golden Globe-toekennings
  • 1
 Grammy-toekennings
  • 19
 Guinness-wêreldrekords
  • 13 
MTV-toekennings
  • 13
 NAACP (National Association for the Advancement of Colored People) Image Awards
  • 14 
RIAA (Recording Industry Association of America) Awards
  • 56 
Wêreldmusiek-toekennings

(Bron: www.telegraph.co.uk)

Moonwalk soos die Koning van Pop - hy wys jou hoe!

Lees wat sy platemaatskappy te sê het: http://www.michaeljackson.com/

Verwante artikels

Galery

  • Michael Jackson
  • Michael Jackson
  • Michael Jackson

Kommentaar

  • SARIE dankie vir die pragtige eerbetuiging aan Michael Jackson! Ten spyte wat in sy persoonlike lewe gebeur het, is en sal hy altyd 'n legendariese kunstenaar wees!Dit word slegs deur die kerninligting beaam.

    26ste Jun. 2009, 13:35
  • Dankie SARIE vir hierdie kerninligting so netjies verpak met YOUTUBE en al! Michael Jackson was uniek en sy energie aansteeklik.

    26ste Jun. 2009, 12:34

Web Development by FormFunction