SARIE is 60 jaar oud!
Die heel 1ste SARIE van Woensdag 6 Julie 1949 is binne ’n dag uitverkoop – teen ’n skamele sikspens (vyf sent)! Daar’s byna vuisgeslaan daaroor. En koerant-opskrifte het dit uitbasuin: Sarie Marais slaan alle SA pers-rekords. Die tydskrif was toe weekliks.
Maandelikse glans
In Junie 2002 raak SARIE ’n maandblad met die bekende SA model Bernice Dodd op die voorblad. Die prys? R11,45 teenoor die weeklikse 6 pennies in die beginjare; en tweeweekliks
sedert 9 Februarie 1955 teen 1 sjieling.

Verwante artikels
-
Dot Serfontein oor haar beginjare in SARIE
-
Michélle oor SARIE se 60ste
Alles het ’n storie. ’n Geskiedenis. Daarin lê die waarde én die waarheid – ons moet dit nooit vergeet nie



















Kommentaar