SARIE se Fanie kry rol in nuwe Afrikaanse fliek
SARIE se styl- en sosiale redakteur, Fanie Cronjé, het 'n rol losgeslaan in Sean Else se nuwe fliek.
Die rolprent se voorlopige titel is Platteland en dit word vroeg-Januarie in die Vrystaat verfilm. Fanie het 'n kameerol as die plaaslike koerantfotograaf.
Hy is ook destyds 'n rol in die Willie Esterhuizen-trefferfliek Poena is koning aangebied, maar kon dit weens sy besige skedule nie aanvaar nie.
Die rol in Sean Else se fliek is 'n kleine, maar Fanie is nietemin opgewonde om daaraan te werk. Hy begin binnekort met toneelklasse by die veteraan-verhoogakteur, André Odendaal, wat bekend is vir sy rol as Botha in kykNET se Getroud met rugby.
Verwante artikels
-
5 Minute met Fanie Cronjé, SARIE se glans-man
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Fanie Cronjé is SARIE se styl- en sosiale redakteur en dit beteken hy is die een wat byna elke glansryke geleentheid bywoon en SARIE dan daar verteenwoordig. Hy maak ook seker dat SARIE se voorblaaie so pragtig en stylvol is.
-
Elise Fernandez: Halle Berry se lyf-dubbelganger in haar nuutste fliek
SARIE - Oktober 2010
Elise Fernandez (37), 'n enkelma van Kaapstad, is 'n lyf-dubbelganger vir die Oscar-wenner Halle Berry in die rolprent Dark Tide, wat pas in en om Kaapstad verfilm is.
-
Elma Postma in nuwe Superheld-fliek - foto's agter die skerms
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 8
Elma Postma, Ivan Kruger, Ciske Kruger en Andrew Thompson is van die akteurs in die nuwe Afrikaanse fliek, Superhelde. As jy van die Bakgat-flieks gehou het, is die een vir jou.
-
Fanie gaan kyk Mamma Mia!
SARIE - Oktober 2010
"Mense, het ek nou ʼn lekker aand gehad gisteraand. Die verhoog-weergawe van die musiekblyspel Mamma Mia!, gegrond op en geïnspireer deur ABBA se musiek, word by die Teatro by Montecasino in Fourways, Johannesburg opgevoer."
-
Fanie gaan kyk Shaka Zulu: The Musical
SARIE Julie 2010
"My hele lyf was oortrek van hoendervleis..."
-
Fanie gesels met Michelle Pienaar, Binneland Sub Judice se Yvette
SARIE September 2010
Sy het bekend geword nadat sy 'n Egoli-wedstryd in SARIE gewen het. Toe verdwyn sy 'n ruk om ma te word van Joshua Peter Crosson, nou 9 maande oud. Haar terugkeer na TV is as Yvette Stuurman in die sepie Binneland Sub Judice.
-
Fanie is by die New York Modeweek 2011
SARIE - Maart 2011
Dit was 'n droom van hom! En nou het Maybelline New York dit vir hom moontlik gemaak deur SARIE 'n eksklusiewe sitplek in die voorste rye by die New York Modeweek te gee.
-
Farrah Fawcett se Barbie!
SARIE - November 2010
Farrah Fawcett (2 Februarie 1947 – 25 Junie 2009) was ’n Amerikaanse aktrise wat vir verskeie Golden Globe- en Emmy-toekennings benoem is. Sy het in 1976 in die eerste seisoen van Charlie's Angels internasionale roem verwerf as privaatspeurder Jill Munroe.
-
Platteland: Steve en Lianie verklap wat agter die skerms gebeur
SARIE - Januarie 2011 | Kommentaar: 28
Dinge op die stel van Platteland is heeltemal omgekeer. Hanna en Steve is 'n paartjie, Bok en Lianie wat gewoonlik sing, is hoofakteurs en SARIE se styl-en sosiale redakteur is 'n koerantfotograaf...
-
Ryk Neethling, Lee-Ann Liebenberg en Jeannie D – Suid-Afrika se stylvolstes!
SARIE - Desember 2010
Ryk Neethling is die afgelope naweek by die SA Style Awards as Suid-Afrika se stylvolste ikoon aangewys.
-
Steve Hofmeyr oor die fliek Eat, Pray, Love
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 6
Wat het Steve van Julia Roberts se nuutste fliek gedink...
-
Styl volgens Lianie May (en Fanie oor haar uurglas-figuur)
SARIE Augustus 2010
Hoeveel handsakke het Lianie May, en hou sy van rokke dra? Wat is haar gunsteling-lipstiffiekleur en het sy 'n passie vir skoene? Fanie Cronjé gesels met Lianie May oor haar persoonlike stylgids.
-
Winnie-fliek se voorprent met Jennifer Hudson
SARIE - November 2010
Film Bridge International het pas die voorprent van die omstrede Winnie-fliek uitgereik, berig www.aceshowbiz.com
-
‘Dié fliek is vir jou, pa Gé’ - Linda Korsten oor Liefling die Movie
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 2
Liefling, die movie het einde 2010 in SA teaters gedraai. Vir Linda Korsten is dit ekstra spesiaal, want dis ook ’n huldeblyk aan haar pa, Gé Korsten

















Kommentaar