Sex and the City 2 is hier! Foto's
Carrie, Miranda, Charlotte en Samantha is terug met die tweede Sex and the City-fliek. Binne die volgende 2 weke (28 Mei 2010) word dit wêreldwyd uitgereik. Kyk nog foto's by Instyle.com
Dinge raak interessant wanneer Carrie haar eks-verloofde, Aidan, by 'n mark in Abu Dhabi raakloop... Maar jy sal maar die fliek moet gaan kyk om te sien wat gebeur. Penélope Cruz het 'n kamee-rol in die fliek wanneer Mr. Big sy oë op haar lê, en Liza Minelli speel haarself in die film.
Nog musikale verrassings sluit in 'n duet van Jennifer Hudson en Leona Lewis. Liza Minnelli doen haar eie weergawe van Beyonce se "Single Ladies (Put A Ring On It)" en Alicia Keys sing Blondie se "Rapture".
Verwante artikels
-
Kom Sex and the City terug TV toe?
SARIE Augustus 2011
Die vervaardigers van die supergewilde TV-reeks Sex and the City het verlede week in Hollywood vergader om oor ’n nuwe reeks te praat, berig thisdaylive.com
-
Sarah Jessica se nuwe Sex and the City-parfuum
SARIE Maart 2010




















Kommentaar