SHOUT SA - Danny K, Steve, Kurt, Karen Zoid en ander sing teen geweld
Ná die sinnelose dood van Lucky Dube het die SA musikante Danny K en Kabelo besluit tot hiertoe en nie verder nie en die SHOUT-projek begin. Talle bekende SA musikante is genader om die Tears for Fears-treffer Shout van die 80's op te neem.
Hulle het ook 'n musiekvideo gemaak (kyk hieronder).
Alle winste wat die liedjie en die Shout-handelsmerk maak, word geskenk om slagoffers van geweld te ondersteun en aan veldtogte wat geweld probeer bekamp.
SMS SHOUT na 33335 om R20 te skenk en ook die SHOUT-liedjie op jou selfoon te ontvang.
Húlle sing saam:
- Freshly Ground
- The Parlotones
- Danny K
- Lira
- Kabelo
- Prime Circle
- HHP
- Steve Hofmeyr
- Hugh Masekela
- Louise Carver
- Kurt Darren
- Arno Carstens
- Loyiso
- Rebecca Malope
- Gang of Instrumentals
- Watershed
- Yvonne Chaka Chaka
- Karen Zoid
- The Soweto Gospel Choir
- RJ Benjamin
- Jamali
- Heinz Winckler
- MXO
- Tamara Dey and Flash Republic
- NKD
- Kwela Tebza
- Skwatta Kamp
- Siphokazi
- Ed Jordan
- Proverb
- Jacques Terre'blanche
- Tasha Baxter
- Wafeeq
- Obita
- Bezwana
- In Cha
- JAE
- Emmanuel Castis
- Albert Frost
- Gift Gwe
Hulle is ook op die video:
- Elana Afrika
- Jeremy Mansfield
- DJ Fresh
- Mark Pilgrim
- Pabi Maloi
- Lee Ann Liebenberg
- Vanessa Carrera
- Leanne Manas
- Nonhle Thema
- Kerishnie Naiker
- Darren "Whackhead" Simpson
- KB
- Baby Jake
- Joey Rasdien
- Sophie Ndaba
- Shaleen Surtie-Richards
- Alex Jay
- John Robbie
- Redi Direko
Verwante artikels
-
Danny K wys sy foto's - met Madiba en Oprah
SARIE - Desember 2010
-
Danny K: My beste musiek lê nog voor
SARIE - Januarie 2011
Danny K – die man wat met modelle uitgaan. Die ladies’ man. Maar daar is net een etiket waarin hy belangstel en dis dié van“musikant”.
-
EKSKLUSIEF: Musiekvideo van Karen Zoid: Bly by my!
SARIE - Oktober 2010
Kamera, ligte, aksie: Hier's Karen Zoid se Bly by my-musiekvideo, die eerste enkelsnit van haar nuwe album, Terms and Conditions - 'n hele week voordat dit op TV te siene is.
-
Karen Zoid se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Februarie 2008
Met ’n nuwe album, Postmodern World, op die rak kyk sy na binne.
-
Kurt se nuwe deuntjie
SARIE - Junie 2009 | Kommentaar: 2
Die sanger Kurt Darren gaan op Sondag, 12 Julie, sy spinternuwe radioprogram Jukebox op Radio Jacaranda aanbied. Hy bied Sondagaande dié gelyknamige program op kykNET aan en is báie opgewonde oor die nuwe uitdaging in sy lewe.
-
Leanne Manas - 'Só kry ek balans in my besige lewe'
SARIE Julie 2011
Leanne Manas is die veelbekroonde aanbieder van SABC 2 se topontbytprogram Morning Live. Sy vertel hoe sy vir balans in haar besige lewe sorg.
-
Lee-Anne Liebenberg se skoonheidswenke
SARIE Maart 2010
Die bekende model Lee-Ann Liebenberg deel haar skoonheidsgeheime.
-
Moet-hoor! Nuwe SHOUT-liedjie met o.a. Kurt, Elvis, Nicholis
SARIE Maart 2012 | Kommentaar: 4
Kurt, Elvis Blue, Karen Zoid en Nicholis Louw is van die sangers wat kragte saamspan met nog byna 26 kunstenaars vir vanjaar se SHOUT SA-veldtog teen misdaad in SA. Hier's die splinternuwe liedjie, You're the Voice (oorspronklik gesing deur John Farnham).
-
Steve Hofmeyr verklap sy gunstelinge
SARIE - September 2008
Blou Bulle, Bette Midler en Jacobsbaai...dis maar 'n paar van Steve se gunstelinge.
-
Steve oor Bakkies en daai kopstamp
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 1
-
Stofpad na menswees
SARIE - November 2010
Die "bofbal-en-kattebakmoord" het destyds opslae gemaak. Die ma van 'n baba en 'n kleuter is lewenslank tronk toe gestuur weens haar aandeel in haar man se dood. Sy is intussen ná 12 jaar uit op parool...
-
TV-vrou vertel: Ek moet stilraak om te reflekteer; te fokus...
SARIE Julie 2010
Carien Loubser (35) is regisseur, vervaardiger en tydskrifredakteur, maar beskryf haarself as 'n legkaartbouer.




















Kommentaar
Susan het gesê:
Is daar nog geen wins. Hoekom sien ons niks gebeur nie. Daar is slagofers verseker.
5de Jun. 2010, 21:18Anna-marie het gesê:
Wat 'n wonderlike liedjie. Ek hoop dit word meer bemark sodat almal in SA dit kan sien en 'n werklike verskil maak. As ons saam staan kan ons misdaad en gewelk klop!!
29ste Mar. 2010, 15:32