Só hou Halle Berry (45) haar tydlose lyf
As 'n mens so na Halle Berry (45) kyk, kan jy skaars glo dat sy in haar veertigs is en ma van 'n 3-jarige. Om nie te praat van daai bikini-lyf in die James Bond-fliek nie.
Proteïene
Om haar aan die gang te hou en energie te gee vir haar uur lange oefensessies vier dae van die week drink sy proteïendrankies. Sy eet ook energie-stafies.
Spier-oefening
"As ons vier spiere gelyk kan oefen, dan doen ons dit," sê Nat Bardonnet, haar fiksheidsinstrukteur. Die gunsteling-roetine is vinnige squats terwyl sy haar arms lig. "Dan oefen jy jou bobene, jou agterstewe, jou biseps en jou middel."
Sy eet gereeld
As diabeet eet sy vyf per dag om haar bloedsuikervlakke stabiel te hou. Sy's veral lief vir slaaie, vis en sop.
Verwante artikels
-
"Eet vir 'n lewe" - Nataniel
SARIE KOS Herfs 2010 | Kommentaar: 1
Dis anders dink, anders koop, anders koop, anders kuier...
-
Martelize Brink van rok-grootte 18-10
SARIE Desember 2011 | Kommentaar: 45
Martelize Brink, RSG-omroeper en -regisseur van Kaapstad, het verskeie rokgroottes voor dié Kersfees gekrimp, sy vertel wat dit vir haar beteken.

















Kommentaar
Maranda Fourie Paarl het gesê:
Martelize, jy lyk amazing!
12de Jan. 2012, 07:22Jaun het gesê:
Mmm Halle Berry is gelukkig. Sy het natuurlik al die tyd in die wereld om haar lyf so mooi te hou. Vertel ons eerder van gewone ma's wat op 46 na 3 kinders nog steeds baie goed lyk. Sonder om diete te volg of streng oefen programme wat 'n gewone 9 tot 5 lewe lei. Sulke mense is 'n goeie voorbeeld.
11de Jan. 2012, 12:30