So lyk Emma se baba!

Deur Martie Swanepoel, SARIE September 2010

So lyk Emma se baba! Foto’s: www.facebook.com Galery

Die aktrise Bertha le Roux het vir die eerste keer haar baba Brioné vir almal op Facebook gewys. Brioné is op 27 Junie 2010 gebore. Haar ousus Kiana is nou drie.

Die tweetjies gaan sekerlik lekker baljaar in mamma Bertha en ouma Griet se klerereeks vir babas en kleuters, BabyB. Zambiese en Suid-Afrikaanse vroue wat voorheen werkloos was, maak die klere wat van Afrika-geïnspireerde materiaal gemaak is.

Gaan loer by www.babyb.co.za vir meer inligting.

Brione Wahl

Verwante artikels

Galery

  • Brioné en Kiara, Bertha se twee kleingoed
  • Bertha le Roux (Wahl)
  • Brione Wahl
  • Bertha en Kiana

Kommentaar

  • EMMA ! JY HET DIE MOOISTE TWEE DOGTERTJIES,GOD SE GESKENK SO VOLMAAK ! EK IS 'N GROOOOOTTTTT !!! AANHANGER VAN JOU JY IS AWESOME BERTA !!!!! EK WIL OOK ASB JOU DIEET HE ? GROETE RINA FULLARD

    25ste Feb. 2011, 12:36
  • Baie geluk Emma. Geniet haar, want hulle raak vinnig groot.

    15de Nov. 2010, 15:44
  • Baie geluk Emma. Sy is pragtig.. nes jy en sussie. Geniet elke oomblik. Blessings

    1ste Nov. 2010, 13:37
  • TE PRAGTIG......BAIE GELUK MAAR................EKK SOEK JOU WONDERLIKE DIEET...GROOT ASB...!!!!!!!!!!!!

    4de Okt. 2010, 14:03
  • Am moeder ma julle pragtig net ons Vader da bo kan ons so mooi maak ne!!!!Baie Geluk en geniet hulle baie!!!

    3de Okt. 2010, 19:39
  • Emma lyk altyd pragtig, lankal se foto of nie. Baie geluk met die pragtige dogter. Net so mooi soos jy.

    23ste Sep. 2010, 12:31
  • baie oulike baba nes die ma kom nou terug soaie toe

    22ste Sep. 2010, 07:48
  • Ag, jitte ma. Hulle twee is pragtig nes die ma;-)

    20ste Sep. 2010, 15:39
  • jy is amazing, jou klein goed is pragtig, so 'n groot geskenk uit God se hand. Geniet hulle

    16de Sep. 2010, 15:15
  • Ag wow!!!! Jy is stunning en pragtig verby! Baba is so mooi en fyntjies! Baie, baie geluk! xx

    16de Sep. 2010, 14:18
  • Awesome baba! En jy lyk asemrowend mooi! Geniet die geskenkie.

    16de Sep. 2010, 13:30
  • pragtig, pragtig. Eks skoon jaloers oor die dogters. Het 2 seuns, maar veruil hulle vir niks.

    16de Sep. 2010, 12:14
  • uhm, dis haar facebook foto, wat lank gelede geneem was??

    16de Sep. 2010, 12:14
  • Pragtige baba!!! Emma jy lyk ongelooflik mooi....goeie hemel hoe kry jy dit reg om alweer so maer te wees na kleinding se geboorte?

    16de Sep. 2010, 11:28
  • Ag sy is te pragtig en Bertha lyk al klaar weer goed.

    16de Sep. 2010, 11:11

Web Development by FormFunction