Só lyk Karen Zoid se nuwe CD-voorblad - kom kuier agter die skerms

SARIE September 2010

SA rocker Karen Zoid is besig om haar nuwe album, Terms & Conditions, op te neem. Die album sal teen einde Oktober op die rakke wees.

Die eerste twee enkelsnitte, Bly By My and Do What You Do sal binnekort op die radio speel.

Karen is ook tans te sien in Susanna van Biljon, 'n Franz Marx-film, waarin sy een van die hoofrolle speel. Dis die storie van 'n meisie iewers tussen êrens en nêrens, 'n Susan Boyle-tipe verhaal wat in Suid-Afrika afspeel. Susanna van Biljon (gespeel deur Karen Zoid), is 'n 40-jarige oujongnooi wat steeds by haar ma in die huis bly, maar wie se grootste droom dit is om eendag te sing.

Kyk na agter-die-skerms-foto's van Susanna van Biljon.


Verwante artikels

Galery

  • Karen Zoid-album-voorblad
  • karen_zoid_studio.jpg
  • Karen verander nog lirieke
  • nuiwe_recroding_4.jpg
  • Karen Zoid in die studio
  • Karen Zoid in die studio
  • Karen Zoid in die studio
  • Karen Zoid en kitaarspeler, Henry Steele

Kommentaar

Web Development by FormFunction