Sokkermanne wys lyf (en landsvlae) vir die kamera - foto's
Sokkerkoors het behoorlik posgevat in SA in 2010, maar ook regoor die wêreld.
In die Junie 2010-uitgawe van Vanity Fair pronk van die grootste sokkersterre, wel, in hul nasionale onderklere voor bekroonde fotograaf, Annie Leibovitz, se lens. Dit herinner aan daai toneel in Heel Against The Head waar Bill Flynn in 'n SA-vlag-onderbroek staan en sê: "I support my country, and my country supports me."
Gepraat van patrioties. Cristiano Ronaldo (Portugal), Didier Drogba (Ivoorkus), Samuel Eto'o (Kameroen), Sulley Muntari (Ghana), Carton Cole (Engeland) en Michael Ballack is die gode van sokker, en 'n mens kan sien hoekom.
Kyk die Vanity Fair-voorblad-video
Verwante artikels
-
Bobby Skinstad: Dit wat jy nie van hom geweet het nie...
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 10
Hy het die verbeelding aangegryp met 'n rugbybal in die hand, en kaal bolyf... Maar deesdae is Bobby Skinstad tuis agter die mikrofoon - en gek oor sokker. Hier verklap hy 'n paar geheime...
-
Facebook-vriende oor die sokker
SARIE - Junie 2009
-
Jo-Ann Strauss op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program vir Wêreldbeker
SARIE - Junie 2010
Voormalige Mej Suid-Afrika en Top Billing-aanbieder, Jo-Ann Strauss, deel 'n bank met Lionel en sy dogter Nicole Richie op Europa se grootste Saterdagaand-TV-program. Sy vertel meer.
-
SARIE, Charlize en sokker!
SARIE - Desember 2009
Op die Charlize-webtuiste, charlizeonline.com, word daar geskryf oor SARIE se treffende Januarie-uitgawe.
-
Sokker ís groter as rugby
SARIE - Junie 2010
-
Waka Waka saam met Freshlyground en Shakira
SARIE - Mei 2010
Die offisiële Wêreldbeker-liedjie, Waka Waka, gesing deur Shakira en Freshlyground het reeds die radiogolwe getref. Nou kan jy die Waka Waka-dans leer (net betyds vir Bafana Bafana se eerste wedstryd op die 11de Junie).
-
Wie se 'six pack' is die mooiste... Izak Davel of Cristiano Ronaldo?
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 11
Kan ons ooit vir Izak Davel in daai klein rooi Speedo op Survivor SA vergeet?! En hier's die Portugese sokker-sensasie Cristiano Ronaldo ook te sien in sý rooi swembroek.














Kommentaar