EKSKLUSIEF: Musiekvideo van Karen Zoid: Bly by my!
Kamera, ligte, aksie: Hier's Karen Zoid se Bly by my-musiekvideo, die eerste enkelsnit van haar nuwe album, Terms and Conditions - 'n hele week voordat dit op TV te siene is.
Haar nuwe album sal vanaf die 1ste November 2010 beskikbaar wees! Só lyk haar nuwe CD-voorblad en kuier saam agter die skerms
* Bestel joune aanlyn by kalahari.net
Verwante artikels
-
3 x nuwe Afrikaanse musiekvideos - Bok, Nádine en Jay
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Daar's 3 splinternuwe musiekvideos in Afrikaans en sarie.com wys jou!
-
Die Heuwels Fantasties oor Lady Gaga en hul nuwe Deluxe-album
SARIE - Oktober 2010
Die Heuwels Fantasties se Hunter Kennedy en Pierre Greef gesels met sarie.com oor hul nuwe Deluxe-album, 'n visuele dubbel-album met nuwe liedjies, ou liedjies en 'n musiekvideo vir elkeen van hulle...
-
Foto's: Karen Zoid vier 10 jaar op die verhoog!
SARIE Julie 2011 | Kommentaar: 2
Ons onthou haar as die meisie wat met Voortrekker-kappies op die verhoog verskyn het en regtig nie omgegee het wat enigiemand dink nie. Sy het tussen harde rock en sagte ballades Suid-Afrikaners se harte gewen, en nou is dit al tien jaar later! Die Afrikaanse rocker Karen Zoid vier haar dekade in die musiekbedryf met 'n toer genaamd Afrikaners is plesierig. Hier is foto's van haar hoogtepunte deur die jare.
-
Karen Zoid
SARIE - April 2011
"Daar's krag in vergifnis."
-
Karen Zoid praat oor haar ma
SARIE - November 2010 | Kommentaar: 1
Karen Zoid se ma, Jeanette, is aan kanker oorlede toe Karen net nege jaar oud was. Sy was so anders as haar oorheersende fliekma in die nuwe Susanna van Biljon-ma (vertolk deur Marié du Toit).
-
Karen Zoid se hoop, vrees en lewenslesse
SARIE - Februarie 2008
Met ’n nuwe album, Postmodern World, op die rak kyk sy na binne.
-
Naas Botha se gunstelinge en wat jy nie van hom geweet het nie!
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 7
Op die ou end van die dag is hy 'n rugbylegende wat wéét waar sy lojaliteit lê. As Naas Botha vandag terugkyk, is daar net een ding waaroor hy spyt is.
-
Nuwe SA-riller se voorskou hier
SARIE - Oktober 2010
Die lokprent van die splinternuwe spanningsprent, Night Drive, met Corine du Toit en Chris Beasley van Isidingo-faam, is pas uitgereik! Kyk dit hier...
-
SHOUT SA - Danny K, Steve, Kurt, Karen Zoid en ander sing teen geweld
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Ná die sinnelose dood van Lucky Dube het die SA musikante Danny K en Kabelo besluit tot hiertoe en nie verder nie en die SHOUT-projek begin. Talle bekende SA musikante is genader om die Tears for Fears-treffer Shout van die 80's op te neem.
-
Só lyk Karen Zoid se nuwe CD-voorblad - kom kuier agter die skerms
SARIE September 2010
SA rocker Karen Zoid is besig om haar nuwe album, Terms & Conditions, op te neem. Die album sal teen einde Oktober op die rakke wees.
-
Susanna van Biljon-fliek met klomp Afrikaanse sterre - nuwe foto's!
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 1
Susanna van Biljon, 'n Franz Marx-film, is die storie van 'n meisie iewers tussen êrens en nêrens.

















Kommentaar