Springbok Jean de Villiers se troufoto's
Foto’s: www.prophotography.co.za - Sybrand Cillié Galery
Springbok-rugbyspeler Jean de Villiers is in Augustus 2010 in die Boland met Marlie le Roux getroud.
Victor Matfield het via Twitter laat weet dat die troue groot pret was en dat hy wat Victor is nou met 'n kopseer sit. Maar glo was dit "die moeite werd".
Só skryf Marlie oor Jean in 'n vroeër onderhoud met SARIE:
"Jean lewe vir sy familie en vriende en laat almal lag. Daar is min mense met wie hy nie oor die weg kom nie, veral kinders. Ek weet hy sal baie graag die tromme in 'n band wil speel, hy doen moeiteloos 'n moeilike som en hy leer vinnig 'n nuwe taal aan. Huishoudelike takies is soms sy nemesis. Hy maak bv. nóóit sy bed op nie en het nog net een keer in sy lewe skottelgoed gewas. Hy is verskriklik bang vir donderweer, en al verstaan ons mekaar goed, vermoed ek hy's nog banger vir my!"

Sluit aan by Jean se Facebook-blad
Verwante artikels
-
14 bekendes wys hulle troufoto's
-
FOTO: Sanger Robbie Williams se troudag
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 2
Hier's die eerste amptelike foto van sanger Robbie Williams voor die kansel.
-
Kyk net wie's almal getroud in 2010 - Penélope, Robbie, Orlando...
Al wat 'n celeb is, het in die 2010 trou-seisoen die knoop deurgehaak.
-
Nuwe Getroud met rugby-fliek!
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
Kuier agter die skerms van dié fliek oor die rugbyspan, die Stryders.
-
Ons glansmense wys hulle troufoto's
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
Van ons glansmense dink terug aan hul troudag met vriende, nuwe skoonouers en vlinders op die maag – en ja, ’n paar blapse. Bekendes soos Marius Weyers, Fourie du Preez en die menslike 'ysbeer', Lewis Pugh, wys hulle foto's
-
Só eet die Bokke
SARIE - Junie 2009
Nicole Chamberlin praat vir SARIE met Shelly Meltzer, dieet-konsultant van die Castle 2009 Britse Leeus-toer en die Springbokspan, oor die dieetgeheime van ons land se top-rugbyspelers. Jy sal verbaas wees.
-
Só oefen 'n rugbykaptein - Getroud met Rugby-akteur vertel
SARIE - Mei 2009
Henré Pretorius verklap hoe hy fiks geword het vir sy rugby-rol in ’n nuwe kykNET-dramareeks. Fanie Cronjé, SARIE se sosiale en styl-redakteur, gym saam
-
Wenke vir troufoto's
Troufoto’s vertel vir altyd jul heel mooiste storie. Sorg dat jou fotograaf die héél mooiste foto’s neem




















Kommentaar
Jeanne de Villiers het gesê:
Baie geluk julle tweetjies, julle is 'n pragtige paartjie, veral oor ek en Jean so ampertjies 'n naam deel! Voorspoed julle!
11de Aug. 2010, 17:27