Steve en sy seun Armand saam in konsert + kom kuier agter nuwe musiekVIDEO-skerms

SARIE Julie 2010

Steve se nuutste CD, Duisend en een, het reeds platinumstatus bereik. Armand, wie se debuutalbum, Foto's en briewe, pas verskyn het, gaan die voorprogram vir Steve se vertoning lewer.

Armand Hofmeyr

Jy kan dubbelkaartjies na die vertonings op Steve en Armand se Facebook-bladsy wen. Bespreek jou kaartjies nou by Computicket.

Hier's Armand se demo-DVD. Wat dink jy?

Steve se nuwe musiekvideo...

Steve se nuwe musiekvideo, Juliet, is pas verfilm. Op sy blog skryf Steve: "Hier is twee foto's uit Juliet se musiekvideo, binnekort op TV. Kyk uit vir die verrassing. Eh...ek is die lorriedrywer. Meer mag ek nie uitlap nie." Hier's 'n kykie agter die skerms.

Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo
Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo
Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo FOTO's van Steve Hofmeyr se
Facebook-blad

Verwante artikels

Galery

  • Agter die skerms - Steve se Juliet-musiekvideo

  • Armand Hofmeyr
  • Steve, Irving (EMI), Riaan, Chrizaan, Ruan, Armand

Kommentaar

  • Armand sterkte met jou loopbaan, weet dit gaan n groot sukses wees. Steve jou nuwe cd 1001 is n blou skatkis, moeilik om n gunsteling daarop te kies. Al die liedtjies daarop is WoW!!! Jy bly n SUPER~STER!!!!! Kan nie wag vir die video van Juliet nie.

    14de Jul. 2010, 06:37
  • Armand jy kan sing boet... baie geluk!! Jy is pragtig en ek dink Steve kan trots wees op jou - duidelik kan mens Steve se stem hoor deurkom - jy hoef beslis nie op pa Steve se naam te roem nie want jy gaan dit op jou eie ver bring.... gaan jou cd koop.... sterkte vir jou (en Steve - dankie dat jy elke kind van jou erkenning gee en nie wegkruip vir jou verpligtinge nie...)

    13de Jul. 2010, 20:47
  • Dit is awesome, beslis gaan jy sy pa se skoene eendag kan volstaan. Steve dankie vir al die baie kinders, ten minste het jy verseker dat ons in die toekoms kan uitsien na nog goeie kunstenaars van jou formaat!

    13de Jul. 2010, 10:50
  • Steve, ek is absoluut mal oor Juliet, kan nie wag om dit te kry nie dit is sooooooooo mooi. Jy bly maar die beste. Alles wat mooi is vir jou en Armand ek het hom ook al ontmoet by vriende, net so laf soos jy.

    13de Jul. 2010, 10:35

Web Development by FormFunction