SA bekendes wat soos Hollywood-celebs lyk. Raai wie?
Ons het 'n bietjie deur die foto-albums geblaai, en raai wat? Kyk net na watter internasionale celebs lyk Michelle McLean, Jana Strydom, Anna-Mart van der Merwe, Corine du Toit en Landi Swanepoel!
Michelle McLean en Heidi Klum kon 'n tweeling gewees het!
![]() |
Landi Swanepoel en Claudia Schiffer
![]() |
![]() |
| Hulle was al beide Guess-modelle... |
Anna-Mart van der Merwe en Hunter Tylo
![]() |
![]() |
Corine du Toit en Russiese model Natalia Vodianova
![]() |
![]() |
Jana Strydom en Gossip Girl se Leighton Meester
![]() |
![]() |
Verwante artikels
-
Anna-Mart van der Merwe se lewenslesse
SARIE - Desember 2009
-
Corine du Toit se skoonheidswenke
SARIE - September 2009
Model en aktrise Corine du Toit glo daaraan om jou vel te hernu.
-
Corine du Toit, Vicky Davis in bekroonde kunsfliek met Holllywood-regisseur - VIDEO en foto's
SARIE Augustus 2010
Corine du Toit (Jane in Egoli), Pasella-aanbieder Vicky Davis, en komediant Cokey Falkow speel in Florida Road, die bekroonde kunsfliek wat handel oor 'n Indiese familie wat hul tuisdorp, Moembaai, verlaat vir 'n beter lewe in Durban.
-
Dít kyk celebs op TV
SARIE Augustus 2010
Moeilik om te glo as jy hom op die krieketveld sien, maar soms word ons Protea-kaptein, Graeme Smith, ook 'n sofa-pokkel.
-
Eva Longoria gebroke oor egskeiding!
SARIE - November 2010
Eva Longoria, bekende Desperate Housewives-ster en een van die wêreld se mooiste vroue, staan op skei. Dié nuus het gister soos ’n veldbrand versprei nadat Eva (35) dit self op haar Twitter-blad bekend gemaak het.
-
Foto's uit aktrise Jana Strydom se album
SARIE Julie 2010
Jana Strydom maak haar persoonlike foto-album oop vir sarie.com-gebruikers: Van modderkoekies bak saam haar sus, Egoli-dae tot 'n paar troufoto's.
-
Geskei by geboorte... Frank Opperman (Pottie Potgieter) en raai wie?
SARIE Augustus 2010
As Frank Opperman dalk sou olik word en 'n dubbelganger gesoek word om uit te help, hoef hulle nie vêrder as die Hollywoodster Kevin Spacey te soek nie. Die twee kon 'n tweeling gewees het!
-
Jennifer Aniston of Barbra Streisand? Wie is wie?
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 9
Jennifer Aniston soos jy haar nog nooit gesien het nie...
-
Justin Bieber en Kim Kardashian in die Bahamas?
SARIE Augustus 2010 | Kommentaar: 5
Tiener-popsensasie Justin Bieber en Kim Kardashian was in die Bahamas vir 'n fotosessie vir 'n bekende oorsese tydskrif. En dit na 'n paar haat-e-posse van Bieber se aanhangers...
-
Madonna soos sy regtig lyk
SARIE - Oktober 2010 | Kommentaar: 11
Een van die oorspronklike foto's van Madonna in die bekende Dolce and Gabbana-advertensieveltog - sonder enige Photoshop-'towerkrag' - het onlangs op die internet uitgelek.
-
Ons eie top-7 vroue-ikone - modelle word celebs vir 'n dag
SARIE Augustus 2010
SARIE het destyds 'n paar plaaslike modelle in ikone omgetower vir die REVLON Supermodel-wedstryd op TV. Dit bly vir ons baie mooi...
-
Ons kies vir Angelina Jolie 'n paar nuwe haarstyle. Wat dink jy?
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 7
Ons het besluit om vir Angelina Jolie 'n paar nuwe haarstyle en -kleure te kies met die nuwe SARIE mooimaakprogram.
-
Raai wie's die celebs op hul skoolfoto's...
SARIE Julie 2010
Die wêreld van bekendes is glansryk en dit is dikwels hulle voorkoms wat betower. Maar as jy na hul skoolfoto's kyk, lyk die prentjie bietjie anders.
-
Wat het Jackie Kennedy en Katie Holmes gemeen?
SARIE Augustus 2010
Sy is gekies om die rol van Jackie Kennedy te vertolk in 'n mini-reeks van sowat 8 uur, The Kennedys.
-
Wat het Jackie Kennedy en Katie Holmes gemeen?
SARIE Augustus 2010
Sy is gekies om die rol van Jackie Kennedy te vertolk in 'n mini-reeks van sowat 8 uur, The Kennedys.
-
Watter celebs hou almal van gholf speel?
SARIE Julie 2010
Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.
-
Woody Allen se nuutste fliek (met Carla Bruni!) - Midnight in Paris
SARIE Augustus 2010
Hulle het vroeg in Julie 2010 begin skiet aan Midnight in Paris (natuurlik in die Franse hoofstad).




































Kommentaar
Suné Horn het gesê:
Ek stem saam met Marthie, Anna Mart is natuurlik mooier. Hunter was nog mooi in die ou Lux advertensies was...
12de Apr. 2011, 21:14Carmen het gesê:
Vergeet om te noem: Neil Sandilands - Zachary Levi (Chuck)
12de Apr. 2011, 15:49Carmen het gesê:
Jacques Blignaut (Vince Meintjies - 7de Laan) lyk nes Barak Obama...
12de Apr. 2011, 15:45Glodine het gesê:
Anna Mart is beslis mooier as Hunter!
12de Apr. 2011, 14:49Talitha het gesê:
Therese Benade lyk vir my net soos Greta Garbo
12de Apr. 2011, 14:30MARIE-LOUISE SCOTT het gesê:
EK DINK ONS MEISIES IS BAAAAAAAAAAAAAAAAIE MOOIER EN LYK SO FRIS EN VARS.
12de Apr. 2011, 13:03Lea het gesê:
Ek het eendag foto's van Amor Vittone en Bobby Eakes (Macy van Bold and Beautiful) vergelyk - hulle kon susters gewees het.
12de Apr. 2011, 12:26Muggie het gesê:
Het nou die dag opgelet hoe baie Desire Manthey van Binnelanders op Taylor Swift trek - veral hier oor die mond langs. Anna-Mart is vir my 100% mooier as Hunter Tylo, omdat sy so natuurlik is. Corinne en die Russiese model lyk regtig baie na mekaar.
12de Apr. 2011, 09:48Marthie het gesê:
Anna Mart is net baie mooier as Hunter.
12de Apr. 2011, 09:25