TIME se top-100 - Húlle verander die wêreld, Madiba se vrou ook daar
TIME het weer sy lys van die top-100 mense wat ons wêreld verander, aangewys. Onder wêreldleiers is Barack Obama, Sarah Palin en die Brasiliaanse president Luiz Inácio Lula da Silva. Lady Gaga, Oprah, Ashton Kutcher en Taylor Swift tel onder die kunstenaars wat die lys gehaal het.
Apple se Steve Jobs is onder die denkers vereer en ons eie Madiba se vrou, Graça Machel, tel onder die grootste helde.
Oor Graça Machel het TIME die volgende gesê: "Sy's 'n gebore vryheidsvegter. Nog lank voor sy een van die wêreld se suksesvolste vegters vir die regte van kinders, vroue en vlugtelinge geword het, was sy 'n skooljuffrou in Mosambiek wat teen haar land se afhanklikheid van Portugal baklei het. Na haar eerste man se dood is sy met Madiba getroud. Machel (64) baklei steeds teen die mishandeling van kinders en vigs onder jong kinders. Haar warm glimlag en geaardheid laat altyd almal rondom haar gemaklik voel."
Maar hier is die volledige lys - besluit self wie's jou wenners!
- Luiz Inácio Lula da Silva
- J.T. Wang
- Admiral Mike Mullen
- Barack Obama
- Ron Bloom
- Yukio Hatoyama
- Dominique Strauss-Kahn
- Nancy Pelosi
- Sarah Palin
- Salam Fayyad
- Jon Kyl
- Glenn Beck
- Annise Parker
- Tidjane Thiam
- Jenny Beth Martin
- Christine Lagarde
- Recep Tayyip Erdogan
- General Stanley McChrystal
- Manmohan Singh
- Bo Xilai
- Mark Carney
- Sister Carol Keehan
- Sheik Khalifa bin Zayed al-Nahyan
- Robin Li
- Scott Brown
- Bill Clinton
- Kim Yu-Na
- Mir-Hossein Mousavi
- Ben Stiller
- Temple Grandin
- P. Namperumalsamy
- Nay Phone Latt
- Chen Shu-chu
- Phil Mickelson
- Didier Drogba
- Graça Machel
- Reem Al Numery
- Sachin Tendulkar
- Tristan Lecomte
- Liya Kebede
- Kiran Mazumdar-Shaw
- Zahra Rahnavard
- Jet Li
- Serena Williams
- Chief Master Sergeant Tony Travis
- Karls Paul-Noel
- Rahul Singh
- Valentin Abe
- Malalai Joya
- Will Allen
- Lady Gaga
- Conan O'Brien
- Kathryn Bigelow
- Oprah Winfrey
- Valery Gergiev
- Robert Pattinson
- Ashton Kutcher
- Suzanne Collins
- Taylor Swift
- Neil Patrick Harris
- Carlton Cuse and Damon Lindelof
- Prince
- Lea Michele
- Jerry Holkins and Mike Krahulik
- Simon Cowell
- Neill Blomkamp
- Elton John
- Marc Jacobs
- David Chang
- Banksy
- Chetan Bhagat
- Sandra Bullock
- Ricky Gervais
- Han Han
- James Cameron
- Zaha Hadid
- Elizabeth Warren
- Douglas Schwartzentruber and Larry Kwak
- Michael Pollan
- Atul Gawande
- Jaron Lanier
- Victor Pinchuk
- Lee Kuan Yew
- Deborah Gist
- Kathleen Merrigan
- Steve Jobs
- Tim White
- Lisa Jackson
- Elon Musk
- Edna Foa
- Jaime Lerner
- Paul Volcker
- Amy Smith
- Matt Berg
- Amartya Sen
- Michael Sherraden
- Sanjit 'Bunker' Roy
- Tim Westergren
- David Boies and Theodore Olson
- Sonia Sotomayor
Lees meer by TIME
Verwante artikels
-
"Wat ek by Madiba geleer het" - Zelda la Grange vertel
SARIE - April 2010
-
Madiba verjaar, sit jou foto op sy verjaardagkaartjie
SARIE Julie 2010
Madiba word 92 jaar oud op die 18de Junie, en nou kan jy jou foto in 'n verjaardagkaartjie vir hom stuur.
-
Ons glansmense wys hulle troufoto's
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 3
Van ons glansmense dink terug aan hul troudag met vriende, nuwe skoonouers en vlinders op die maag – en ja, ’n paar blapse. Bekendes soos Marius Weyers, Fourie du Preez en die menslike 'ysbeer', Lewis Pugh, wys hulle foto's

















Kommentaar