Vicky Davis se gunstelinge (en wat jy nie van haar geweet het nie)
Sy is SARIE se Oktober 2009-gesig. Ons verklap 'n paar van haar geheime...
Vicky se gunstelinge:
- Japannese animasie -- sy was ook al in Japan.
- As iemand aan haar voete vat.
- Die winter, en sy hou van see toe gaan in die reën.
- Soesjie, soetgoed en spoed.
- Oudhede, geskiedenis-programme en Tweede Wêreldoorlog-flieks soos The English Patient en The Thin Red Line.
- Enigiets wat Indies is. (Lees dié reisartikel as jy ook 'n liefde vir Indië het)
Dinge wat niemand van Vicky weet nie:
- Sy kan klavier speel, maar nie sing nie.
- Haar volle name is Heloïse Victoria en sy het Italiaanse bloed.
- Sy wil leer beeldhou.
- Sy kry soms erge migraines.
- Sy praat vreeslik in haar slaap.
- Sy is 'n katfluisteraar.
- Sy dink sy was in haar vorige lewe Indies en het 'n sari gedra.
Loer ook agter die skerms toe haar voorbladfoto's vir die Oktober 2009-SARIE geneem is.
Verwante artikels
-
Corine du Toit, Vicky Davis in bekroonde kunsfliek met Holllywood-regisseur - VIDEO en foto's
SARIE Augustus 2010
Corine du Toit (Jane in Egoli), Pasella-aanbieder Vicky Davis, en komediant Cokey Falkow speel in Florida Road, die bekroonde kunsfliek wat handel oor 'n Indiese familie wat hul tuisdorp, Moembaai, verlaat vir 'n beter lewe in Durban.
-
Emo Adams verklap...
SARIE Januarie 2010 | Kommentaar: 6
Sy liefde vir Afrikaanse musiek het met ’n Steve Hofmeyr-liedjie begin. Vandag praat Emo Adams op die verhoog die universele taal van lag en musiek. Hy verklap sy gunstelinge.
-
Vicky Davis oor die liefde, Gretha Wiid
SARIE - Oktober 2009 | Kommentaar: 3
Ons het haar leer ken in Pasella en 7de Laan, maar Vicky Davis se lewe strek van Bollywood tot Rome. En sy't sterk menings - van Gretha Wiid tot Steve!
-
Vicky Davis: 'So bly ek aktief in die winter'
Ek verlep in die somer. In die winter kry ek nuwe lewe.
-
Vicky wat waag
SARIE - Oktober 2009
Ons het haar leer ken in Pasella en 7de Laan, maar Vicky Davis se lewe strek van Bollywood tot Rome. En sy’t sterk menings – van Gretha Wiid tot Steve!
-
Vicky wys lyf vir goeie doel
SARIE September 2011
Vicky die natuurkind - mal oor die see, die veld, die plaas en diere. Soveel so dat sy in 'n baie stylvolle, naakte fotosessie vir Marie Claire se Naked Issue, saam met haar hondjie Bart verskyn het.

















Kommentaar