VIDEO: Elma Postma toe en nou

SARIE September 2010

Elma Postma gesels op die TV-program Jip oor haar 7de Laan-karakter Dezi, oor of sy weer in 'n sepie sal speel.

Dan gesels sy oor die boere, die nuwe reeks van Boer soek 'n vrou, die man wat met haar sal uithou en hoe dit is om die proses met die boere te deel.

Sy't onlangs haar haarstyl verander. Klik hier om Elma se nuwe haarstyl te sien.

Blond of brunet? Watter bekendes maak die oorgang tussen blond en brunet die beste?

Verwante artikels

Kommentaar

Web Development by FormFunction