VIDEO: Madiba se Smile-projek

Deur Lou-Ann Stone

SARIE TV was onlangs by die Smile Foundation se Smile-week. Dis 'n NRO waarvan oudpresident Nelson Mandela die hoofbeskermheer is. 'n Handvol kinders het gratis gesigsrekonstruksies ondergaan en ons was daar om hulle te ontmoet en met 'n paar van die rolspelers te gesels.

Besoek www.smilefoundationsa.org vir meer.

Volg SARIE op Twitter en Facebook

Kommentaar

Web Development by FormFunction