Jou foto op SARIE se voorblad met magcover.com
Wou jy nog altyd op SARIE se voorblad pryk? Nou kan jy. En dis só maklik
STAP 1
Klik om die program te laai. Dit sal jou direk na die program neem.
STAP 2
Klik hier op "upload your photo", kies die foto wat jy voorop wil hê en laai die foto op. Kies 'n kop-en-skouersfoto met 'n skoon agtergrond.
STAP 3
Maak seker jou foto lyk goed. Daar is verskeie funksies wat jou sal help om jou foto op, af, links of regs te skuif, of te roteer.
STAP 4
Gebruik die bestaande voorbladprikkels of skryf jou eie deur op "add new headlines" te klik.
STAP 5
Wanneer jy tevrede is, versprei die nuus. Klik net op "save and share this cover".
Verwante artikels
-
Kry 'n nuwe hare- en grimeervoorkoms op sarie.com - só moet jy maak
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 6
Lus vir 'n nuwe haarstyl en grimeervoorkoms?
-
Kry só Christi Panagio se voorbladvoorkoms
SARIE September 2010
Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur en voorheen aanbieder van die oormaakprogram ID op MK, sê hoe jy Christi se voorbladgrimering en hare kan kry.
-
Nadia Valvekens: Watter voorbladfoto verkies jy?
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 32
As jy die foto vir die Junie 2010-voorblad kon kies, watter een sou dit wees? Kies hier.
-
Voorbladstyl vir Quinne Brown
SARIE - Desember 2010
Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur en voorheen aanbieder van die oormaakprogram ID op MK, is verantwoordelik vir die stilering van SARIE se voor en binneblaaie.

















Kommentaar
Melodie Wiggill het gesê:
Middag julle, Julle "link" werk nie .......
4de Jul. 2011, 16:33Miri Lange het gesê:
Ek kry ook nie die upload nie
11de Apr. 2011, 15:18LIZE COETZEE het gesê:
EK KRY NIE DIE UPLOAD LINK NIE!
30ste Jan. 2011, 17:55Celeste Havenga het gesê:
Dink dis great!!!! http://www.magcover.com/user/Migi
26ste Jan. 2011, 16:49Tania het gesê:
My SARIE voorblad te sien hier: http://www.magcover.com/user/Tandjies Ek kon nie die gegewe opskrifte rondskuif en die kleur verander nie. Dankie SARIE dat ons ook ons eie voorblad kan skep :-)
19de Jan. 2011, 09:11